Find schools & colleges in Upington. Listings include Northern Cape Rural TVET College, Hoërskool Saul Damon, Laerskool Upington, Laerskool Oranje-Noord, English Studio and Hoërskool Duineveld - Amptelik. Click on each in the list below the map for more information.
Learn English in Upington. Aprender Inglés en Upington. Cursos de Inglés en Upington. Learn Englis
Offering a diverse range of courses, NCR TVET College in the Northern Cape invites you to study Certi
Parallel medium technical school based in Upington.
Welkom by Laerskool Upington – die skool met hart! ’n Dubbelmedium-skool in die hart van Upington waar leerders veilig, geliefd en gemotiveerd groei met sterk akademie, sport, kultuur en toegewyde personeel vir elke kind se sukses en toekoms.
Welkom by die skool vir Gelukkige kinders Gelukkige ouers en Gelukkige onderwysers!
Learn English in Upington. Aprender Inglés en Upington. Cursos de Inglés en Upington. Learn Englis
In Duineveld streef ons na uitnemendheid en reik ons na die sterre.
LEUSE: Mik hoog en steeds hoër.
The official Northern Cape Schools Netball page. The page will be informative with regard to dates for trails and tournaments (news, updates, results, fixtures, logs and pictures).
Welkom by Laerskool Upington – die skool met hart! ’n Dubbelmedium-skool in die hart van Upington waar leerders veilig, geliefd en gemotiveerd groei met sterk akademie, sport, kultuur en toegewyde personeel vir elke kind se sukses en toekoms.
Visie: Die kernmenslike waardes waartoe ons verbind is: 1) Betrokkenheid, verdraagsaamheid en respek vir onsself en vir ander 2) Eerlikheid, lojaliteit en self-dissipline 3) Trots en toegewydheid
Business training, BEE, Health and Safety Mentorship and much more.
VISIE Om ‘n goed gebalanseerde, opgevoede en toegewyde individu te skool wat sy plek in die gemeenskap met onderskeiding sal volstaan. "Werk Oorwin Alles" #CVH💛💙
Oulike hulpbronne vir die Grondslagfase Juffrouens. Die maak van hulpbronne volgens n tema kan op versoek gedoen word.
Laerskool Upington is ’n dubbelmedium laerskool in die hart van Upington, waar elke kind tel. We focus on the development of happy, well-balanced learners in a safe and positive learning environment. Dis hier waar jou toekoms begin.
KaalvoetKleuters @ Malan str 2 and @ Conradie str 19, Upington.
Nasorg vir Gr RR-7. Hulp met huiswerk. Naby LON geleë. Vervoer vanaf skool en buitemuurs. Middagete
Is a Urban Public school based in Paballelo.It starts with Grade 8 to grade 12.
Where science technology and engineering comes to life!
Ontdek 'n opwindende manier om fiksheid te geniet met ons unieke bungee-oefensessies. Ons kombineer pret en oefening om jou te help om jou fiksheidsdoelwitte te bereik, terwyl jy jou grense oorskry. fiksheid was nog nooit so lekker nie!
Children’s movement, stimulation & development programme for ages 2–10. Focusing on all skills, learning through play, early development & confidence building.
Kabouterland open their doors in June 2005. Children 12 months till 6 years can Enroll. Grade R classes English and Afrikaans. Our motto is" Where every child is special" A Home based environment with Love as basis. Contact Gertie 0835025084.
Kleuterskool in Upington en omliggende gebiede van 3-5 jaar.
OUR CORE SERVICES: 1. Training People. 2. Managing Security. 3. Delivering Solutions._ - Compliance Training - First Aid, SHE Rep, Firefighting, PSIRA Refresher. - Security Site Management & Compliance. - Logistics - Upt OK FURNITURE delivery partner