02/10/2026
Vandag was Kekkel.en Kraai se Boeresportdag met n skop. Elke maatjie moes aantrek soos n superhero. Wat n lekker dag vol lag en plesier. Vanaand ons elkeen doodmoeg huis toe met n medalje om die nek.
Dankie aan sweet tooth vir ons spookasem en fudge.