Laerskool Upington Amptelik

Laerskool Upington Amptelik Laerskool Upington is ’n dubbelmedium laerskool in die hart van Upington, waar elke kind tel. Dis hier waar jou toekoms begin.

We focus on the development of happy, well-balanced learners in a safe and positive learning environment.

’N BAIE SPESIALE GELUKWENSING ! Die personeel en leerders van Laerskool Upington wil graag vir mnr. Franco Swart hartlik...
04/10/2026

’N BAIE SPESIALE GELUKWENSING !

Die personeel en leerders van Laerskool Upington wil graag vir mnr. Franco Swart hartlik gelukwens met sy verlowing!

Mag hierdie nuwe hoofstuk in julle lewens gevul wees met liefde, geluk, mooi herinneringe en ’n leeftyd van saamwees.

Ons is baie bly saam met jou en wens jou en Tarien ’n wonderlike pad vorentoe toe!

Baie geluk, mnr. Swart!

Van almal by Laerskool Upington – mag julle liefde elke dag net sterker groei!

Amanda VerjaarMag dit ’n heerlike dag wees, gevul met geluk, vrede en baie vreugde saam met u gesin.Baie liefde en seën ...
04/10/2026

Amanda Verjaar

Mag dit ’n heerlike dag wees, gevul met geluk, vrede en baie vreugde saam met u gesin.

Baie liefde en seën vir die nuwe lewensjaar wat voorlê.

Baie dankie aan Pupkewitz MegaTech vir julle ongelooflike ondersteuning van Laerskool Upington!Ons is opreg dankbaar vir...
01/10/2026

Baie dankie aan Pupkewitz MegaTech vir julle ongelooflike ondersteuning van Laerskool Upington!

Ons is opreg dankbaar vir die borgskap van ons nuwe dugouts. Julle bydrae maak ’n tasbare verskil en help ons om ’n beter, netjiese en meer professionele sportomgewing vir ons leerders te skep.

Dit is ’n voorreg om ondernemings in ons gemeenskap te hê wat bereid is om in ons kinders en ons skool te belê.

Pupkewitz Megatech – baie dankie dat julle saam met LSU bou aan ’n blink toekoms!

Baie geluk aan ons talentvolle gimnaste! 🏆Laerskool Upington is ongelooflik trots op Elliana Mans (Graad 1) en Anadine S...
29/09/2026

Baie geluk aan ons talentvolle gimnaste! 🏆

Laerskool Upington is ongelooflik trots op Elliana Mans (Graad 1) en Anadine Snyers (Graad 4) wat onlangs aan die Trainastics Gimnastiekkompetisie deelgeneem het en uitstekende uitslae behaal het!

🥇 Elliana Mans – Graad 1
Level 1 – 1ste plek (goud) vir Brug
Level 1 – 5de plek (brons) vir Vloer

🥇 Anadine Snyers – Graad 4
Level 3 – 3de plek (brons) vir Brug
Level 3 – 1ste plek (goud) vir Vloer
Level 3 – 3de plek (brons) vir Overall Score

Baie geluk, Elliana en Anadine! Julle harde werk, toewyding en talent het beslis vrugte afgewerp. Ons is baie trots op julle!

Hou aan om hoog te mik en julle beste te gee! 🌟

Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe 🏆Laerskool Upington wens graag vir Maximilliano de Bruin hartlik geluk met sy deelna...
29/09/2026

Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe 🏆

Laerskool Upington wens graag vir Maximilliano de Bruin hartlik geluk met sy deelname aan die Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe wat in Kaapstad plaasgevind het! 🇿🇦

Maximilliano het in die Level 5-seuns, 9–10 jaar tuimelkategorie deelgeneem en Laerskool Upington met trots verteenwoordig.

Ons is baie trots op jou, Maximilliano! 👏🏼 Jou harde werk, toewyding en deursettingsvermoë is bewonderenswaardig. Baie geluk met hierdie besondere prestasie! 🌟

Laerskool Upington is trots op jou! 💙

Congratulations to Irene Rodriguez Molina on her incredible achievement at the SA Tumbling Competition!Irene competed in...
29/09/2026

Congratulations to Irene Rodriguez Molina on her incredible achievement at the SA Tumbling Competition!

Irene competed in the 13–14 Years Girls, Tumble Level 7 division and achieved a remarkable 1st place in South Africa!

What an exceptional achievement! Your hard work, perseverance, courage and dedication have truly paid off. Being crowned number 1 in South Africa in your division is an achievement to be incredibly proud of.

Congratulations, Irene!

The LSU family is incredibly proud of you and celebrates this special moment with you!

Juf Dolla VerjaarMag dit ’n heerlike dag wees, gevul met geluk, vrede en baie vreugde saam met u gesin.Baie liefde en se...
26/09/2026

Juf Dolla Verjaar

Mag dit ’n heerlike dag wees, gevul met geluk, vrede en baie vreugde saam met u gesin.

Baie liefde en seën vir die nuwe lewensjaar wat voorlê.

Laerskool Upington is ongelooflik trots op ons Graad 4-, 5-, 6- en 7-leerders wat gedurende Kwartaal 3 hul plekke onder ...
23/09/2026

Laerskool Upington is ongelooflik trots op ons Graad 4-, 5-, 6- en 7-leerders wat gedurende Kwartaal 3 hul plekke onder die Akademiese Top 10 verwerf het!

Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het vrugte afgewerp. Elke prestasie getuig van die moeite wat julle dag ná dag insit om julle volle potensiaal te bereik.

Baie geluk aan elke leerder wat hierdie besondere prestasie behaal het! Ons bedank ook ons toegewyde onderwysers en ondersteunende ouers wat 'n belangrike rol in ons leerders se akademiese sukses speel.

Klein stappe, groot drome!

Hou aan droom, leer, presteer en verras. Ons is trots op julle!

📚🏆📚🏆📚🏆📚🏆📚🏆📚🏆📚🏆📚🏆

Upington Primary School is incredibly proud of our Grade 4, 5, 6 and 7 learners who earned their places in the Academic Top 10 during Term 3!

Your hard work, perseverance and dedication have paid off. Every achievement reflects the effort you put in day after day to reach your full potential.

Congratulations to every learner who achieved this outstanding result! We also extend our heartfelt thanks to our dedicated teachers and supportive parents, who play an important role in our learners' academic success.

Small steps, big dreams!

Keep dreaming, learning, achieving and surprising us. We are proud of you!

Oom Francios VerjaarMag dit ’n heerlike dag wees, gevul met geluk, vrede en baie vreugde saam met u gesin.Baie liefde en...
22/09/2026

Oom Francios Verjaar

Mag dit ’n heerlike dag wees, gevul met geluk, vrede en baie vreugde saam met u gesin.

Baie liefde en seën vir die nuwe lewensjaar wat voorlê.

Address

70Dr. Nelson Mandela
Upington
8800

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:30
Tuesday 07:00 - 14:30
Wednesday 07:00 - 14:45
Thursday 07:00 - 14:30
Friday 07:00 - 14:30

Telephone

+27543321731

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Upington Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Upington Amptelik:

Shortcuts

Share

Category