11/08/2026
🌸 BAIE DANKIE, DAMES! 🌸
Baie, baie dankie aan elkeen van julle dames wat vanoggend ons geleentheid bygewoon het. Julle teenwoordigheid het die oggend ekstra spesiaal gemaak!
’n Spesiale BAIE DANKIE aan Chrisna
wat daar was om seker te maak elke dame se kroon is weer mooi reggeskuif en op sy plek. Dankie vir julle ondersteuning, jul mooi energie en dat julle die oggend saam met ons geniet het. Ons waardeer elkeen van julle ongelooflik baie! Tot volgende keer! 👑✨ Roos
Baie dankie Luzaan Engels Baie, baie dankie vir al jou uitstekende reëlings en harde werk om hierdie spesiale geleentheid moontlik te maak. Jou moeite, tyd en toewyding het regtig ’DIE verskil gemaak. Ons waardeer alles wat jy gedoen het om seker te maak dat alles so mooi en glad verloop het.
Dankie dat jy altyd bereid is om die ekstra myl te loop. Jy word opreg waardeer!
11/08/2026
01/07/2026
29/06/2026
03/06/2026