07/08/2026
* Vuyisile de Bruin, 'n graad 7-leerder by die Intermediêre Skool Franciscus (in middel) is ingesluit by die o.15 nasionale sokkerspan wat onlangs die Noord-Kaap-sokkerspan verteenwoordig het by die provinsiale sokkertoernooi in Oos-Londen. By hom is die skoolhoof, mnr. Andries Esau (links) en die skool se breier, Ruben Cloete. "Vir ons skool is Vuyisile se prestasie 'n trots en inspirasie wat vir ons ander outjies 'n groot aansporing is", sê mnr. Esau. * Foto: Nick Pretorius