Intermediêre Skool Kalksloot

Intermediêre Skool Kalksloot From Gr. R - Gr.8

BAIE GELUK AAN ADRIANO! 🏆Ons is ongelooflik trots op ons jong spreker, Adriano Fienes, wat ons skool by die Finale Spraa...
23/09/2026

BAIE GELUK AAN ADRIANO! 🏆

Ons is ongelooflik trots op ons jong spreker, Adriano Fienes, wat ons skool by die Finale Spraakfees in Johannesburg verteenwoordig het en ’n pragtige 3de plek behaal het! 🥉👏🏽

Adriano, jy het ons skool en die ZFM-distrik met soveel trots verteenwoordig. Jou harde werk, selfvertroue en deursettingsvermoë het beslis vrugte afgewerp. 🌟
’n Spesiale dankie aan sy toegewyde onderwyser, Juffrou Catherine Ross, vir al die voorbereiding, leiding, ondersteuning en moeite wat in Adriano belê is.🌻

Ook ’n groot dankie aan sy ouers vir julle ondersteuning, aanmoediging en om altyd agter hom te staan. ❤️
Adriano, ons is BAIE trots op jou!
Hou aan om groot te droom en jou stem met selfvertroue te gebruik!💙🤍❤️🩶
Liefde Kalkies span.

💙🤍🩶❤️Klein trotse kalkie!💙 ! !   .
22/09/2026

💙🤍🩶❤️
Klein trotse kalkie!💙
!
!
.

Volgende poste beskikbaar vir 2027.Sluitingsdatum: 16 Okt.2026.
18/09/2026

Volgende poste beskikbaar vir 2027.
Sluitingsdatum: 16 Okt.2026.

16/09/2026
💙🤍🩶❤️ !💙 ! ! .
15/09/2026

💙🤍🩶❤️
!💙
!
!
.

11/09/2026
Mnr & Mej. Kalksloot 2026!!!💃🏽🕺🏽 MAAK GEREED VIR ’N LEKKER DAG VOL PRET! 🎶🥳
03/09/2026

Mnr & Mej. Kalksloot 2026!!!

💃🏽🕺🏽 MAAK GEREED VIR ’N LEKKER DAG VOL PRET! 🎶🥳

💙🤍🩶❤️ !❤️ ! !
31/08/2026

💙🤍🩶❤️
!❤️
!
!

R A P P O R T E !💙🤍❤️
24/06/2026

R A P P O R T E !
💙🤍❤️

Intermediêre Skool Kalksloot wil graag ons opregte dank uitspreek aan al die skole wat op Saterdag, 23 Mei 2026, ons jaa...
28/05/2026

Intermediêre Skool Kalksloot wil graag ons opregte dank uitspreek aan al die skole wat op Saterdag, 23 Mei 2026, ons jaarlikse sportdag bygewoon het en sodoende tot die groot sukses van die dag bygedra het.⚽🏈🏆🏐🥅🏆

Ons waardeer elkeen van julle se deelname:

Blaauwskop (RK)
I/S Franciscus
I/S Louisvale
I/S Rosendal
Laerskool Soverby
Lukhanyiso P/S
Mctaggartskamp (RK)
Paballelo P/S

Kalksloot groete.
💙🤍❤️

Address

08 Druiwe Street
Upington

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27544913407

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Intermediêre Skool Kalksloot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Intermediêre Skool Kalksloot:

Share

Category