Hoërskool AJ Ferreira

Hoërskool AJ Ferreira Hoërskool AJ Ferreira is gelee in die hartjie van Rosedale en bied sekondêre onderrig.

✨Neem kennis✨Let’s support our favorite team!
19/08/2026

✨Neem kennis✨
Let’s support our favorite team!

✨EKSAMEN REGISTRASIE✨NOTICE TO ALL NSC PART‑TIME CANDIDATES!Registration for the 2026 OCT/NOV EXAMINATIONS is now open.D...
18/08/2026

✨EKSAMEN REGISTRASIE✨

NOTICE TO ALL NSC PART‑TIME CANDIDATES!

Registration for the 2026 OCT/NOV EXAMINATIONS is now open.

Deadline: FRIDAY, 21 AUGUST 2026

Don’t miss your chance — register before the closing date!

✨NEEM KENNIS✨Uitslae vir Mei/Junie kandidate is beskikbaar!
18/08/2026

✨NEEM KENNIS✨
Uitslae vir Mei/Junie kandidate is beskikbaar!

Graad 12s, die voorbereidende eksamen is om die draai. Dit is heeltemal normaal om nou 'n bietjie stres te voel, maar mo...
18/08/2026

Graad 12s, die voorbereidende eksamen is om die draai. Dit is heeltemal normaal om nou 'n bietjie stres te voel, maar moenie dat die senuwees jou wen nie. Gebruik hierdie laaste 6 dae om slim te studeer:

Gaan deur ou vraestelle. 📝

Kry genoeg rus sodat jou brein vars is.

💤Onthou jou "hoekom" – jou drome is groter as hierdie eksamen.

🌟Ons glo ongelooflik baie in julle. Die hele skool staan bankvas agter julle. Gaan wys vir die wêreld waartoe julle in staat is!



✨OUERVERGADERING✨Ons nooi alle ouers en voogde van ons Graad 8 tot 11-leerders hartlik uit na ons komende ouervergaderin...
18/08/2026

✨OUERVERGADERING✨
Ons nooi alle ouers en voogde van ons Graad 8 tot 11-leerders hartlik uit na ons komende ouervergadering. Hierdie is 'n belangrike geleentheid om julle kinders se akademiese vordering en die pad vorentoe te bespreek.🗓 U teenwoordigheid en ondersteuning word opreg waardeer. Saam bou ons aan 'n beter toekoms vir ons leerders! 🤝




✨Graad 12 ekstra klas✨Ouers en Matrikulante neem kennis van die volgende klasse wat sal plaasvind.
07/08/2026

✨Graad 12 ekstra klas✨
Ouers en Matrikulante neem kennis van die volgende klasse wat sal plaasvind.

Hiermee spreek ons as skool ons dankbaarheid uit aan Upington Volkswagen vir hierdie pragtige uitrustig om ons leerders ...
24/07/2026

Hiermee spreek ons as skool ons dankbaarheid uit aan Upington Volkswagen vir hierdie pragtige uitrustig om ons leerders meer holisties te ontwikkel. Julle het ons weereens bewys dat julle gee terug aan die Upington gemeenskap.



🏉 𝗜𝗻𝘃𝗲𝘀𝘁𝗶𝗻𝗴 𝗶𝗻 𝘁𝗵𝗲 𝗙𝘂𝘁𝘂𝗿𝗲 𝗼𝗳 𝗟𝗼𝗰𝗮𝗹 𝗥𝘂𝗴𝗯𝘆! 🏉
At Upington Volkswagen , we believe in backing our local talent both on and off the field.
We are proud to sponsor the new rugby apparel for the Hoërskool AJ Ferreira Rugby Team and wish these young players every success for the season ahead. 💙🤍❤️

Sport teaches discipline, teamwork, respect and determination—values we proudly support as part of our commitment to the Upington community.

We look forward to watching these talented players wear their new jerseys with pride and represent their school with passion.

🏆 Good luck for the season, AJ Ferreira! Play hard, play fair, and make your community proud.
🏉

✨Fondsinsameling✨Neem kennis van die aangehegde plakkaat om hierdie dag n sukses te maak!
23/07/2026

✨Fondsinsameling✨
Neem kennis van die aangehegde plakkaat om hierdie dag n sukses te maak!

✨PROEF STUDENTE✨Welkom by ons skool aan al die studente ons sien uit vir die waarde wat julle sal kom toevoeg by ons sko...
23/07/2026

✨PROEF STUDENTE✨
Welkom by ons skool aan al die studente ons sien uit vir die waarde wat julle sal kom toevoeg by ons skool gemeenskap. Julle moet tyd by ons geniet!



✨Neem kennis✨Kom en ondersteun ons seuns met Derby wat hierdie naweek gaan plaasvind tussen teen Saul Damon. Maak tyd en...
23/07/2026

✨Neem kennis✨
Kom en ondersteun ons seuns met Derby wat hierdie naweek gaan plaasvind tussen teen Saul Damon. Maak tyd en plan om nie hierdie geleentheid mis te loop nie.

Address

Uilsberg Street, Rosedale
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:30
Tuesday 07:30 - 14:30
Wednesday 07:30 - 14:30
Thursday 07:30 - 14:30
Friday 07:30 - 14:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool AJ Ferreira posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category