Die Kosbare Natuur en Omgewing. Interactive animal shows. Birthday party's. Educational shows.
Where children are valued, understood and encouraged to flourish
Ons Visie: Om 'n skooltjie van UITNEMENDHEID te wees waar ELKE maatjie SPESIAAL voel!
At Kiddies Allsorts every child matters! By Kiddies Allsorts maak elke kind saak!
Mother Bear creché-cum Nursery School has a homely and friendly atmosphere where the well-being of our children is our first priority.
Children have an open environment where they learn through exploration.
Baby house - the home away from home
Ons is ñ privaat Afrikaanse Christelike Kleuterskool. Ons bestaan reeds 30 jaar. Ons sukses en grootste advertensie lê in die kinders, jongmense wat hier skoolgegaan het. En die vreugde en liefde vir leer van ons kindertjies wat nog hier is.
Kleine Jolyt bied 'n veilige en sorgsame omgewing vir kinders vanaf 3 maande tot 5 jaar.
Laslappies Speelskool volg n unieke, kreatiewe dagprogram wat kleingoed tot sy volle potensiaal ontwikkel.
Lil’Wild koester jong geesies deur spel-gebaseerde leer, kreatiwiteit en natuurnavorsing. Ons sorgsame omgewing ondersteun elke kind se groei, nuuskierigheid en selfvertroue. Discover the world of Lil’Wild – little hands, big hearts, bright futures!
Ons is 'n klein en intieme skool met ons hoofdoel om onvoorwaardelik liefde te voorsien gepaard met effektiewe groei. Ons fokus tussen 3 maande en 5 jaar oud en trotseer onsself met 'n BEd onderwys graad en meer as 10 jaar ondervinding.