29/05/2026
Eco Pilots omgewingsopvoedingprogram
Die Kosbare Natuur en Omgewing. Interactive animal shows. Birthday party's. Educational shows.
omgewingsopvoeding(natuuropvoeding) vir leerders in die grondslagfase, met die fokus op natuurwetenskappe en tegnologie om leerders vir verdere opvoeding voor te berei.
29/05/2026
28/05/2026
Book your spot today
27/05/2026
DAG 3 🙏
Hierdie week staan ons saam om ’n verskil te maak ten bate van DRIE ongelooflike organisasies — Eleos , Hanna Charity and Empowerment Foundation en Saai. 🙏🔥
Elke bydrae, elke gebed en elke daad van omgee maak ’n impak groter as wat ons besef. Kom wees saam met ons die lig en hoop vir iemand anders. ✨
👉 WhatsApp die woord, 'GEE' na, 060 643 3877. 📲
27/05/2026
💛 is hier! 🙌
GROOTfm 90.5 se GROOT GEEweek ten bate van GROOTfm 90.5 NPC, Eleos, Hanna Charity en Saai! DANKIE vir jou GEE- en omgee!
🙏 Ons vra jou, ons GEEmeenskap, om saam met ons hande te vat gedurende vir Eleos, Hanna Charity en Saai – elke bietjie help!
As jy ’n bydrae wil maak, stuur die woord, 'GEE', na 060 643 3877 (slegs teks).
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Denneboom Str
Pretoria
0081
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |