Alfa-Eden Kleuterskool

Alfa-Eden Kleuterskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Alfa-Eden Kleuterskool, Day Care, Klesser Laan 664, Eloffsdal, Pretoria.

📌Alfie-ouers, hou gerus jul kalenders byderhand. Hier is wat voorlê in ons Alfie-program vir Januarie!🌿🌟LET WEL: Datums ...
15/01/2026

📌Alfie-ouers, hou gerus jul kalenders byderhand.

Hier is wat voorlê in ons Alfie-program vir Januarie!🌿

🌟LET WEL: Datums kan aangepas word indien nodig.

Ontmoet ons personeelspan vir 2026!🌳Met liefde, passie en toewyding staan ons span gereed om elke kind te ondersteun, te...
13/01/2026

Ontmoet ons personeelspan vir 2026!🌳

Met liefde, passie en toewyding staan ons span gereed om elke kind te ondersteun, te lei en te help groei.

Ons sien uit na alles wat 2026 saam met hierdie wonderlike span gaan bring.🌟

🌱✨ Ons Tema vir 2026 ✨🌱“Getrou in die klein dinge, geroep om te groei.”By Alfa-Eden Opvoedingsentrum glo ons dat ware gr...
12/01/2026

🌱✨ Ons Tema vir 2026 ✨🌱
“Getrou in die klein dinge, geroep om te groei.”

By Alfa-Eden Opvoedingsentrum glo ons dat ware groei begin in die klein oomblikke — ’n sagte woord, ’n luisterende oor en ’n hand wat lei.

Ons personeelspan vir 2026 is toegewyd om nie net kennis oor te dra nie, maar ook karakter te vorm, selfvertroue te bou en ’n veilige, liefdevolle omgewing te skep waar elke leerder gesien en waardeer word.

Ons saai elke dag met geloof en toewyding, en vertrou God vir die groei en oes.🪴😊

01/01/2026

Voorspoedige Nuwe Jaar, Alfies!🎉

Alfa-Eden begin 2026 met dankbaarheid, hoop en opgewondenheid vir dit wat voorlê. Ons wens elke Alfie ’n geseënde en vreugdevolle nuwe jaar toe!🌿🌟

Sien julle binnekort!😁

🌈 Gr. R van 2026 - Kuieroggend 🌈
16/12/2025

🌈 Gr. R van 2026 - Kuieroggend 🌈

🏅Gradeplegtigheid ~ 2025 🏅
16/12/2025

🏅Gradeplegtigheid ~ 2025 🏅

🌿 Eden se Winkeltjie vlooimarkdag! 🌿Môre is dit ons vlooimarkdag! 🎉●Tyd: 13:00 tot 17:00Kom loer in en kyk watter unieke...
13/11/2025

🌿 Eden se Winkeltjie vlooimarkdag! 🌿

Môre is dit ons vlooimarkdag! 🎉

●Tyd: 13:00 tot 17:00

Kom loer in en kyk watter unieke geskenke en items daar te koop is. Daar sal heerlike s***e, mini donuts, konfyt, vrugtekoeke, handgemaakte kouse, sakke, bykomstighede en nog soveel meer wees!

Kom ondersteun Eden se Winkeltjie môre, 14 November — jy wil dit nie misloop nie! 🛍️✨

Het jy geweet? 👀🌱Ons Kleuterskool het sy eie groente- en kruietuin! 🌿Die kleintjies geniet dit om te plant en te sien ho...
29/10/2025

Het jy geweet? 👀🌱

Ons Kleuterskool het sy eie groente- en kruietuin! 🌿
Die kleintjies geniet dit om te plant en te sien hoe hul plantjies groei. Die groente en kruie word in die kombuis gebruik en soms in ons eie Eden winkeltjie verkoop! 🥕🍅

Word deel van ons gelukkige Alfies! Skryf nou in vir 2026!

Reël gerus ’n besoek – ons nooi u hartlik uit om die vreugde, leer en groei by Alfa-Eden Opvoedingsentrum eerstehands te beleef.😁

🐾 Instappie hoogtepunt! 🐾Ons het dit baie geniet om Wollies Animal Shelter by ons te verwelkom. Hulle het met ons leerde...
23/10/2025

🐾 Instappie hoogtepunt! 🐾

Ons het dit baie geniet om Wollies Animal Shelter by ons te verwelkom. Hulle het met ons leerders gedeel hoe belangrik dit is om diere met liefde en sorg te behandel. 🐕🐈

’n Groot dankie aan elkeen wat items geskenk het om die honde en katte by Wollies Animal Shelter te help.

Julle goedhartigheid maak ’n verskil! 🐾🐶

03/10/2025
29/09/2025

Wat ’n avontuur! 🐒🌴 Ons kleintjies het ons op ’n Avontuur in die Oerwoud geneem en die verhoog gesteel met hulle glimlagte, liedjies en oerwoud-gees. 🦓💛

Ons is só trots op elke leerder en dankbaar vir die onderwysersse en ouers wat hierdie spesiale aand moontlik gemaak het.

Konsert ~ 2025 🐘🦁Wat ’n avontuur! 🐒🌴 Ons kleintjies het ons op ’n Avontuur in die Oerwoud geneem en die verhoog gesteel ...
29/09/2025

Konsert ~ 2025 🐘🦁

Wat ’n avontuur! 🐒🌴 Ons kleintjies het ons op ’n Avontuur in die Oerwoud geneem en die verhoog gesteel met hulle glimlagte, liedjies en oerwoud-gees. 🦓💛

Ons is só trots op elke leerder en dankbaar vir die onderwysersse en ouers wat hierdie spesiale aand moontlik gemaak het.

Address

Klesser Laan 664, Eloffsdal
Pretoria
0001

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27834432346

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alfa-Eden Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Alfa-Eden Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category