Oogappeltjie Kleuterskool

Oogappeltjie Kleuterskool Oogappeltjie Kleuterskool is 'n AANLYN kleuterskool. Volg ons Youtube blad vir oulike videos vir kleuters, advies vir ouers and hulp vir kleuterskool juffies!

Oogappeltjie Kleuterskool is 'n halfdag kleuterskool geleё in Moreletapark. Ons glo in kleingroep onderrig wat beteken dat ons kan fokus op elke kleuter se potensiaal en vermoё sodoende kan elke kleuter ontwikkel as die indivudue wat hy/sy is! Ons glo dat kleuters leer deur spel! Hoe meer pret, hoe meer ontwikkeling! Ons volg 'n vol kleuterskool program en doen dan ook 'n variasie van aktiwiteite om elke kleuter holisties te ontwikkel met die fokus op Gr R en Gr1. Aktiwiteite sluit in:
* Kuns Aktitiwteite waar ons knip, plak, verf, teken en vele meer!
* Bewegings Aktiwiteite - klim en klouter, deur tonnels klim en
op die balansseer balk loop is van ons kleuters se
gunstelinge!
* Gehoor en Konsentrasie Aktiwiteite - 'n Intressante storie is
altyd welkom!
* Bak en Brou - Ja, ons speel met ons kos!
* Poppekas
* Fantasiespel - Hoede, rompies, serpe, handskoene,
bougereedskap...ons kan wees net wie ons wil!
* Vryespel - Hier kan ons self kies waar ons wil speel en doen
dit dan met oorgawe!
* En vele meer! Kontak ons gerus per epos of per telefoon en laat die pret begin!

08/10/2025

Oogappeltjies is opgewonde om aanlyn te gaan! Ons is besig om te revamp!

Address

Witdoring Laan 691
Pretoria
0044

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:00
Tuesday 07:30 - 13:00
Wednesday 07:30 - 13:00
Thursday 07:30 - 13:15
Friday 07:30 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oogappeltjie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Oogappeltjie Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category