Kiddo Care Kleuterskool - Woodhill

Kiddo Care Kleuterskool - Woodhill

Share

Kiddo Care is ń geregistreerde kleuterskool in die Woodhill Golf Landgoed. Babas tot 5jaar. Gekwalifiseerde onderwyseres met 35 jaar ondervinding

Kiddo Care is 'n privaat kleuterskool geleë in die gesogte Woodhill Golf Landgoed - Pretoria. Ons neem kleuters vanaf 1 jaar tot 5 jaar. Ons is 'n dubbelmeduim Kleuterskool en is ook geregistreer by Departement Sosiale Ontwikkeling asook die Gauteng Onderwys Departement met 'n geldige gesondheids sertifikaat.

04/02/2026
28/01/2026

✨️Hierdie pragtige dogtertjie se mamma is so tevrede met Kiddo Care Kleuterskool - Woodhill, dat sy hierdie wonderlike video gemaak het van ons daaglikse aktiwiteite.
Waar kleuters leer deur speel✨️

Video gelaai met toestemming van die ouers.

19/01/2026

✨️Welcome to Term 1✨️

Photos from Kiddo Care Kleuterskool - Woodhill's post 10/01/2026

Ons pragtige nuwe klaskamers🌟🌟🌟🌟🌟

08/01/2026

✨️Kiddo Care will open on the 19th of January for Term 1✨️

We are looking forward to meet our new little friends🎀

26/11/2025
Photos from Kiddo Care Kleuterskool - Woodhill's post 11/11/2025

✨️Ons is opgewonde ‼️
Ons nuwe speelarea en dorpie is byna gereed om ons nuwe maatjies, Januarie 2026 te verwelkom 👏

☎️ 082 454 3051 om jou kleinding se plekkie vroegtydig te bespreek

Photos from Kiddo Care Kleuterskool - Woodhill's post 18/09/2025

‼️️Na vele oorweging en navrae het ek besluit om Kiddo Care weer te open.

Ons het n splinternuwe speelgrond en ons klaskamers is nuut oorgedoen‼️

Inskrywings open 24 November 2025 en sal dan ook reg wees vir besigtiging✨️

☎️082 454 3051 om jou kind se plekkie te bevestig

20/03/2024

Na 27 jaar sluit Kiddo Care Kleuterskool - Woodhill sy deure, vandag.

Baie dankie aan elke liewe ouer wat in my geglo het. Dit was ń voorreg om jul kinderharte aan te raak en te kon onderrig.

Aan elke liewe maatjie wat by Kiddo Care was die afgelope 27 jaar, mag julle groot hoogtes bereik.

Liefde
Tannie Ellen xx

28/11/2023

How fun!! 🎅🏻

Photos from Kiddo Care Kleuterskool - Woodhill's post 04/11/2023

𝕂𝕚𝕕𝕕𝕠 ℂ𝕒𝕣𝕖 vier hul 𝟚𝟞ste verjaardag by The VENUE at Little Woods .

Dekor, stilering, blomme en ballonne deur Glam Gatherings by Elle

Dankie aan -u-Studio vir die pragtige flaminke

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Glendowerlaan 65, Woodhill
Pretoria
0076