Lil'Wild Baba en Kleuter Kampus

Lil'Wild Baba en Kleuter Kampus

Share

Lil’Wild koester jong geesies deur spel-gebaseerde leer, kreatiwiteit en natuurnavorsing.

Ons sorgsame omgewing ondersteun elke kind se groei, nuuskierigheid en selfvertroue. Discover the world of Lil’Wild – little hands, big hearts, bright futures!

Photos from Lil'Wild Baba en Kleuter Kampus's post 16/08/2026

Lil'Wild Baba en Kleuter Kampus

16/08/2026

Wanneer ons oulike personeel aan ons d**k en vir ons koffie bring... Dankie Carmen Combrinck...

Photos from Lil'Wild Baba en Kleuter Kampus's post 16/08/2026

🌿 DAG 2 BY CASTLE GATE! 🦓

Kom sê vandag HELLO vir ons by Lil’Wild Baba en Kleuter Kampus! 👋🏼

Kom loer by ons stalletjie in, ontmoet ons span en leer meer oor ons wonderlike skool. 🐾

🍿 KRY ’N GRATIS SPRINGMIELIE! 🍿

Ons sien uit om julle te ontmoet! 🥰

📍 Castle Gate Lifestyle
⏰ 09:00 – 15:00

Kom kuier saam met ons! 🦓🌈

Lil'Wild Baba en Kleuter Kampus

Photos from Lil'Wild Baba en Kleuter Kampus's post 15/08/2026

Dankie aan almal wat vandag ons stalletjie kom besoek het! 🦓💛

Dit was so lekker om ook van ons huidige maatjies te sien! 🥰 Julle het ons dag sommer ekstra spesiaal gemaak. 🫶

Ons is môre weer by Castle Gate Lifestyle van 09:00 tot 15:00!

Kom kuier gerus by ons stalletjie, ontmoet ons span en leer meer oor Lil’Wild Baba en Kleuter Kampus. 🦓🌿

En natuurlik… kom geniet ’n GRATIS springmielie! 🍿😋

Ons sien uit om julle môre weer te sien! 💛



Lil'Wild Baba en Kleuter Kampus

Photos from Lil'Wild Baba en Kleuter Kampus's post 15/08/2026

Ons is by by Castle Gate, kom sê hello!!!

Lil'Wild Baba en Kleuter Kampus

14/08/2026

Lil'Wild Baba en Kleuter Kampus

13/08/2026

🎈GELUKKIGE 1STE VERJAARSDAG, KLEIN MAN!🎈

Vandag vier ons ’n baie spesiale klein seuntjie se 1ste verjaarsdag! 🥳💙

Mag jou dag gevul wees met groot glimlaggies, lekker laggies, baie liefde en natuurlik ’n hele klomp verjaarsdagpret! 🎂🎉

Dit is vir ons by Lil’Wild ’n groot voorreg om deel te wees van jou eerste lewensjaar en om jou te sien groei, leer, ontdek en elke dag ’n bietjie meer van jou unieke persoonlikheid te wys.

Mag die jaar wat voorlê gevul wees met wonderlike avonture, nuwe ontdekkings en tonne geluk!

Ons is so bly jy is deel van ons Lil’Wild familie! 🦓💚

Baie liefde van almal by Lil’Wild Baba en Kleuter Kampus

09/08/2026
Photos from Lil'Wild Baba en Kleuter Kampus's post 08/08/2026

How great is our God? 🤍🦓

Eerstens wil ek vir Pappa Jesus dankie sê wat ons gehelp het om te kom waar ons vandag is. 🙏🏻 Ons skool is SOOO gebless, en ons kan net weet, dit is alles genade!

Baie dankie aan my ouers, my sussie, my man, en elke persoon wat hard agter die skerms gewerk het en steeds week na week help om Lil'Wild Baba en Kleuter Kampus die ongelooflike sukses te maak wat dit vandag is. 🤍

Aan elke juffrou, assistent, kok en skoonmaker: DANKIE! 🫶🏻 Sonder julle het ons nie ’n skool nie. Julle liefde, harde werk en toewyding maak Lil’Wild wat dit is.

En dan… wat is ons geheim? 🦓

Daar is geen geheim nie.

Ons het eenvoudig BAIE liefde om te gee aan elke kind wat deur ons deure stap. ❤️

Ons glo dat elke kind uniek en spesiaal is en dat elkeen verdien om geliefd, veilig en gekoester te voel. Ons sal altyd probeer om vir elke kind net die beste te gee, want elke kind is uniek en spesiaal, net soos elke zebra se strepe. 🦓🤍

Een jaar!!! 🥂

En hierdie is maar net die begin…

Daar is nog BAIE om te kom! 🦓

Happy 1st Birthday, Lil’Wild! 🎈

Liefde, Karin

04/08/2026

👶🏼 Op soek na die perfekte Baba Sentrum vir jou kosbaarste klein mensie?

By Lil’Wild Baba Sentrum weet ons dat dit nie net gaan oor oppas nie – dit gaan daaroor om vir jou baba ’n veilige, liefdevolle en stimulerende tweede huis te gee.

🌿 Hoekom kies ouers vir Lil’Wild?

🤍 Veilige en skoon omgewing
Ons handhaaf die hoogste standaarde van netheid en veiligheid, sodat jou baba elke dag in ’n gesonde omgewing kan speel en ontwikkel.

📹 CCTV-kameras
Vir ekstra gemoedsrus is ons skool toegerus met CCTV-kameras.

👶 Klein klasse
Minder babas beteken meer individuele aandag, liefde en sorg vir elke kleinding.

🥣 Voedsame, gesonde maaltye
Ons bied gebalanseerde en smaaklike maaltye aan om jou baba se groei en ontwikkeling te ondersteun.

❤️ BAIE liefde
Die belangrikste bestanddeel van alles! Elke baba word met liefde, geduld en sagte hande versorg.

By Lil’Wild is jou baba nie net ’n nommer nie, hulle word deel van ons familie.

Kom besoek ons en ervaar self die warmte, liefde en sorg wat Lil’Wild Baba Sentrum so besonders maak.

📍 Lil’Wild Baba en Kleuter Kampus – Monument Park

Lil'Wild Baba en Kleuter Kampus

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


46 Rietbok, Monument Park
Pretoria
0157

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30