24/09/2026
🇿🇦💚ERFENISDAG💚🇿🇦
Mag ons klein maatjies grootword met trots op waar hulle vandaan kom, liefde vir hul eie kultuur en respek vir die rondom hulle.💚
🌸Gelukkige Erfenisdag aan al ons Kleine Jolyt-families!
🇿🇦Ons is trots om Suid-Afrikaans te wees!🇿🇦