Pikenolsie kleuterskool

Pikenolsie kleuterskool 'n Geborge kind is 'n gelukkige kind
3 maande - 5 jaar
06:30 - 17:30 Ons leuse: “ ‘n Geborge kind is ‘n gelukkige kind!”

Ons kleuters is nie net deel van ‘n groep nie, maar elkeen word gesien as ‘n individu met hul eie persoonlikheid. Van baba tot kleuter word elkeen gekoester met liefde om tot hul volle potensiaal te groei en te ontwikkel. Om die oorgang na die “groot skool” te vergemaklik word die CAPS kurrikulum gebruik, aangebied en toegepas deur die kundige personeel. Pikenolsie streef daarna om elke mensie geborge te laat voel deur vir hulle ‘n veilige leeromgewing te skep waarbinne “speel-speel” doelgerigte onderrig toegepas word.

Take me back to the 80's. 💃🏻🕺🏻 Môre is die Groot Pikenolsie Konsert. Dankie vir die week se lekker geesvang. Ons sien ui...
18/09/2026

Take me back to the 80's. 💃🏻🕺🏻
Môre is die Groot Pikenolsie Konsert.
Dankie vir die week se lekker geesvang. Ons sien uit na die konsert môre. Bring die gees en kom geniet die dag.

Pikenolsie is blou vandag. 2 slapies voor die konsert. 🩵💙🩵💙💃🏻🕺🏻
17/09/2026

Pikenolsie is blou vandag.
2 slapies voor die konsert.
🩵💙🩵💙💃🏻🕺🏻

Ons is vandag "lightning cool"3 slapies om te gaan vir ons konsert
16/09/2026

Ons is vandag "lightning cool"
3 slapies om te gaan vir ons konsert

Konsert musiek-gees. Ons is die note vir die musiek vandag.🎶🎵🎼 Musiek maak ons almal gelukkige. Dans en wees vrolik 💃🏻🕺🏻...
15/09/2026

Konsert musiek-gees. Ons is die note vir die musiek vandag.🎶🎵🎼 Musiek maak ons almal gelukkige. Dans en wees vrolik 💃🏻🕺🏻 nog net 4 slapies voor die konsert

Geesweek voor ons konsert. Vandag is dit Pikenolsie hempies. Hou op Facebook blad dop vir die volgende week.  5 Slapies ...
14/09/2026

Geesweek voor ons konsert.
Vandag is dit Pikenolsie hempies.
Hou op Facebook blad dop vir die volgende week.
5 Slapies voor die konsert 😁🕺🏻💃🏻

01/09/2026
Ouma en oupadag 2026. Hiermee saam het ons n groot projek gehad om bakstene in te samel vir ons kleuterskool.Elke persoo...
12/05/2026

Ouma en oupadag 2026.

Hiermee saam het ons n groot projek gehad om bakstene in te samel vir ons kleuterskool.

Elke persoon se baksteen en bydrae het tot sommer 'n hoop bakstene gelei. Dankie vir ons mamma wat voorgeloop het en elkeen se ondersteuning.

Dankie aan elke ouers wat deelgeneem het, die dag bygewoon het en saam met ons gekuier het.

Heerlike winkel-winkel gehad vandag. Ons Besieklas het die Vlindermaatjies maatjie met die lekkerste soetgoedjies bederf...
08/05/2026

Heerlike winkel-winkel gehad vandag. Ons Besieklas het die Vlindermaatjies maatjie met die lekkerste soetgoedjies bederf.

Partytjie venue te huur.Elke mamma maak sy/haar jongspan se dag super spesiaal.Whatsapp 084 805 1309  /e-pos pikenolsiek...
13/04/2026

Partytjie venue te huur.
Elke mamma maak sy/haar jongspan se dag super spesiaal.
Whatsapp 084 805 1309 /e-pos [email protected] gerus vir navrae.

(Foto's slegs as vb van 'n spesiale dag)

Address

1129 Cunningham Avenue, Waverley
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27848051309

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pikenolsie kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pikenolsie kleuterskool:

Share

Category