Biekie Skool Leer , Speel en Naskool

Biekie Skool Leer , Speel en Naskool Ons Visie: Om 'n skooltjie van UITNEMENDHEID te wees waar ELKE maatjie SPESIAAL voel!
(1)

23/09/2026

Ons maatjies het vandag Erfenisdag gevier, en heerlik aan melktert en koeksisters gesmul.


Heerlike selfgemaakte vrugteslaai! Ons maatjies het hierdie aktiwiteit besonder baie geniet!
22/09/2026

Heerlike selfgemaakte vrugteslaai! Ons maatjies het hierdie aktiwiteit besonder baie geniet!


Wow, kyk nou net! Tertius, Robin Boshoff ons is nie net Biekietrots op jou nie! Beslis 'n kunstenaar in wording!
21/09/2026

Wow, kyk nou net! Tertius, Robin Boshoff ons is nie net Biekietrots op jou nie! Beslis 'n kunstenaar in wording!

18/09/2026

Voornemende Superheroes en Prinsesse het vandag in ons Gr RR klas kom kuier! Die opwinding was GROOT en die maatjies het elke oomblik van die bederfdaggie baie geniet! Ons sien saam met hulle uit na n "lekkerder-as-in -jou- wildste-drome-jaar"!



Bakkersdag/Snoepiedag-lekkerte! Ons bakkertjies was op hulle stukke en die klante het breed geglimlag! 'n REUSE Dankie a...
16/09/2026

Bakkersdag/Snoepiedag-lekkerte! Ons bakkertjies was op hulle stukke en die klante het breed geglimlag! 'n REUSE Dankie aan ons September Bakkers julle was tops!


01/09/2026
Het 'n voëltjie hoor fluit dat die Biekies 'n besige week gehad het! Lekker !
30/08/2026

Het 'n voëltjie hoor fluit dat die Biekies 'n besige week gehad het! Lekker !


21/08/2026

Tema: Die Brandweer



Ons is dankbaar vir die mense wat ons Gemeenskap help. Hierdie week het ons meer oor die BRANDWEER geleer!
21/08/2026

Ons is dankbaar vir die mense wat ons Gemeenskap help. Hierdie week het ons meer oor die BRANDWEER geleer!



Dit was miskien 'n korter week, as gewoonlik maar dit was soos altyd,  besig, en vol opwinding by die Biekies.Ons maats ...
14/08/2026

Dit was miskien 'n korter week, as gewoonlik maar dit was soos altyd, besig, en vol opwinding by die Biekies.
Ons maats het die lewendige teateropvoering besonder baie geniet, lekker gelag , sing en dans en saam met Bubbles By geleer om vir mekaar om te gee.
Oom Danie van die Nasionale Sentrum vir Kinderbeskerming het ook by ons kom kuier en ons het meer oor persoonlike veiligheid geleer!

Address

Antunstraat Sinoville
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 06:15 - 17:30
Tuesday 06:15 - 17:30
Wednesday 06:15 - 17:30
Thursday 06:15 - 17:30
Friday 06:15 - 17:30

Telephone

082 402 6827

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biekie Skool Leer , Speel en Naskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category