Klein Wikings Kleuterskool

Klein Wikings Kleuterskool

Share

Klein Wikings Kleuterskool, Valhalla, Pretoria
Selfoon: +27 72 195 0436

13/04/2026

Tema vir die week: Vervoer.🚗🚕🚚

My vliegtuig.

My vliegtuig vlieg so hoog, hoog, hoog.
Bo al die wolke blou,
En as ek êrens heen wil gaan,
Kom haal ek jou!

✈️✈️✈️

30/03/2026

Dag een van ons Paasfees vakansie program het afgeskop met ñ heerlike piekniek onder die koeltebome.✝️🐰🥚✝️

03/04/2025

Vakansie + Naskool= Bak en brou🧁😋

19/03/2025
01/12/2024

KONSERT 2024. 🎉🌈

Dankie vir elke maatjie wat so mooi gedans het. ♥️Ons is so trots op julle !!

Dankie vir al ons personeel wat die dag moontlik gemaak het en maande lank getrou geoefen het.

Julle is SUPERSTERRE🌟

20/11/2024

🧑🏻‍🦳🧓🏻♥️Oupa en Ouma dag 2024. Dankie vir ñ heerlike oggend saam al die Oupa's en Ouma's. Dit was so lekker om saam met almal en Bee-Bee die By te kuier. Ons sien uit na volgende keer. ♥️♥️

29/07/2024

Baie dankie aan Belgotex Centurion vir die opknapping van ons Wikings speelgrond. Dit lyk pragtig!! Hier gaan beslis lekker gespeel word.

22/07/2024

Ons is kinderlik opgewonde oor ons nuwe speelgrond!⛹🏻 Hou die spasie dop👀

19/06/2024

Sneeu by Klein Wikings, want dis winter.❄️Ons maats is absoluut mal oor hierdie morsige sensoriese spel. Sensoriese spel help om neurokonneksies in die brein te bou en maats leer op hul beste as hul al hul sintue inspan.

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


13 Bruarfoss Road
Pretoria
0185

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30