21 Mauritius straat Meiringspark Klerksdorp
Klein skooltjie met liefdevolle jufffrouens wat fokus op individuele aandag
TjokkaNolsies Kleuterskool skep 'n veilige, liefdevolle omgewing waar kinders kan lag, leer en groei. Ons fokus op speel-gebaseerde leer en die ontwikkeling van elke kind se unieke talente. Kom bou saam aan 'n gelukkige toekoms vir ons klein lyfies!
Giggel & Groei Akademie skep 'n liefdevolle omgewing waar jou kleinding kan ontdek, leer en groei! Ons glo in die krag van speel, kreatiwiteit en verkenning om kinders te help om die vaardighede te ontwikkel wat hulle vir lewenslange sukses nodig het.
I am a certified ECD Educator, highly enthusiastic with a passion for nurturing young minds.
Pikkewyn & Patat is 'n Afrikaanse kleuterskool in Flamwood. Ons is skoolkwartale oop van 7:30 tot 12:30 en ons neem maatjies in van 20 mnde tot Gr RR.
Teach a child when he is young and he will never deviate from God's ways
Who-ville is 'n skooltjie vir kleuters en babas van enige ouderdom.Die skooltjie is klein so individuele aandag word aan elke kindjie gegee.
Briljantjies se doel is om uitstekende sorg in Afrikaans aan kleuters vanaf 18 maande te bied.
Kinders vanaf 3 maande tot 5 jaar. Afsonderlike klassies volgens ouderdom met opgeleide personeel. Ons bied ook die volgende aan: Playball, Kindermusdiek, Kinderkinetika en Rekenaarklassies. Ons bied ook Gr RRR en Gr RR...