21/06/2023
Pikkewyn & Patat Kleuterskool
Pikkewyn & Patat is 'n Afrikaanse kleuterskool in Flamwood. Ons is skoolkwartale oop van 7:30 tot 12:30 en ons neem maatjies in van 20 mnde tot Gr RR.
21/06/2023
26/10/2022
Pikkewyn & Patat Kleuterskool is oorgekoop deur Megan Geldenhuys. Sy sal dit vanaf Januarie 2023 besit en bestuur.
Ons wens haar baie seën toe op haar nuwe avontuur en dat sy net soveel liefde, vreugde en vervulling uit die skooltjie sal kry as wat ek het.
31/08/2022
Lentegees by Pikkewyn (Yolandé Vd Westhuizen) en Patat
01/06/2022
Hot Chocolate op 'n koue dag. 🥶☕
20/05/2022
Kleingroepie maatjie in hul skoolklere🤩
14/04/2022
🐣🥚Paaseier soektog🥚🐣
14/04/2022
🐰Paasfees pret 🐰🐇
04/06/2021
Ons handjies word ryg-ryg slim
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
10 Janice Laan Flamwood
Klerksdorp
2571