Giggel & Groei Akademie/Giggle & Grow Academy

Giggel & Groei Akademie/Giggle & Grow Academy Giggel & Groei Akademie skep 'n liefdevolle omgewing waar jou kleinding kan ontdek, leer en groei!

Ons glo in die krag van speel, kreatiwiteit en verkenning om kinders te help om die vaardighede te ontwikkel wat hulle vir lewenslange sukses nodig het.

Ons 2-3 jariges was lekker besig en kreatief gedurende laas week. Ons leer deur speel!
04/10/2026

Ons 2-3 jariges was lekker besig en kreatief gedurende laas week. Ons leer deur speel!

Ons maak ń mooi blommetuin vir Mamma 🌺
04/10/2026

Ons maak ń mooi blommetuin vir Mamma 🌺

04/10/2026

Blare-stempelpret! 🎨🍂

Ons klein maatjies het die natuur ontdek deur blare as stempels te gebruik. Hulle het dit só geniet om te verf, druk en ontdek – klein handjies, groot pret! 🧡

20/09/2026

💧 Ons Tema: Water

Laas week het ons behoorlik ’n plons gemaak! 💦
Ons klein ontdekkers het geleer waarom water so belangrik is, waar dit vandaan kom, waarvoor ons dit gebruik en wat alles kan dryf, sink, spat en swem! Deur stories, liedjies, eksperimente en speel het ons ontdek dat elke druppeltjie tel.

ONS LEER OOR DIE NOMMER 2! Hierdie week fokus ons op die nommer 2! Ons leer om die nommer te herken, benoem en tel, terw...
09/09/2026

ONS LEER OOR DIE NOMMER 2!

Hierdie week fokus ons op die nommer 2! Ons leer om die nommer te herken, benoem en tel, terwyl ons deur lekker speel- en leeraktiwiteite ontdek wat “twee” beteken.

Want leer is soveel lekkerder wanneer ons dit speel-speel doen!

27/08/2026

Wanneer ons teksture gebruik om vorms voor te stel raak dit sommer ń lekker speletjie!

Die brandweer het ons kom besoek en ons kinders het dit baie geniet 🔥 Sommige kinders het sommer n kans gekry om n ‘vuur...
23/08/2026

Die brandweer het ons kom besoek en ons kinders het dit baie geniet 🔥 Sommige kinders het sommer n kans gekry om n ‘vuur’ te blus.

Ons speel te lekker in die sandpit 🪣 🪏
09/08/2026

Ons speel te lekker in die sandpit 🪣 🪏

09/08/2026

🧩 Legkaartpret!

Ons maatjies het dit baie geniet om eenvoudige 2-stuk legkaarte bymekaar te pas!

Hierdie aktiwiteit help om probleemoplossing, konsentrasie, hand-oog-koördinasie en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel. 🌟

09/08/2026

🎨 **Morspret!** 🖐️🧡

Ons klein maatjies het dit baie geniet om met hul handjies te verf! 🎨👶

Deur hierdie prettige sensoriese aktiwiteit het hulle kleure, teksture en hul kreatiwiteit ontdek, terwyl hulle terselfdertyd hul fyn motoriese vaardighede ontwikkel het. 🥰🧡

Address

33 Monica Avenue, Flamwood
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:00
Tuesday 06:30 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 06:30 - 17:00
Friday 06:30 - 17:00

Telephone

+27734588884

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Giggel & Groei Akademie/Giggle & Grow Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category