Die 3 Varkies kleuterskool

Die 3 Varkies kleuterskool Klein skooltjie met liefdevolle jufffrouens wat fokus op individuele aandag

02/10/2026

Speel, balanseer en lag! 😄
Ons maatjies oefen hul balans, koördinasie en reaksievermoë terwyl hulle saam speel. Leer voel sommer makliker wanneer dit pret is!
Kontak gerus ons skool in Doringkruin
Marieta
082 4434 929

28/09/2026
28/09/2026

Elke kind is uniek en kosbaar. Elke dag leer, groei en ontwikkel ons kleintjies — en met liefde, geduld en leiding word hulle gevorm tot die wonderlike mensies wat hulle bestem is om te wees.

Kontak ons skooltjie in Doringkruin .
Marieta
082 4434 929

Kom saam ons varkies see toe🦀🐳🦈🐚🐬Die 3 Varkies kleuterskool Marieta 082 443 4929
23/09/2026

Kom saam ons varkies see toe🦀🐳🦈🐚🐬
Die 3 Varkies kleuterskool
Marieta 082 443 4929

🐠 Klein handjies is hard aan die werk! 🧩Ons 2-jariges leer vandag spelenderwys om die seediere by die regte plekkies te ...
21/09/2026

🐠 Klein handjies is hard aan die werk! 🧩
Ons 2-jariges leer vandag spelenderwys om die seediere by die regte plekkies te pas. Só ontwikkel hulle vormherkenning, hand-oog-koördinasie, woordeskat en fynmotoriese vaardighede. 🌊🐢🐟
Ons groter maatjies maak dit nóg meer pret deur raaisels oor die verskillende seediere te beantwoord! 🦈🐠🐢
Kontak ons gerus
Marieta
082 4434 929

💧Propvol, dolleeg en ewe veel! 💧Ons maatjies het vandag  lekker gespeel en van verskillende hoeveelhede geleer. 🫗🥤 Só on...
18/09/2026

💧Propvol, dolleeg en ewe veel! 💧
Ons maatjies het vandag lekker gespeel en van verskillende hoeveelhede geleer. 🫗🥤 Só ontwikkel ons sommer ook konsentrasie, hand-oogkoördinasie en fynmotoriese vaardighede.
Leer deur te speel is altyd groot pret! 🌈💙
Kontak ons gerus Die 3 Varkies kleuterskool
Marieta
082 4434 929
Doringkruin

Ons maatjies het heerlik geskep, gesorteer en gespeel met kleure en water. Só ontwikkel ons sommer spelenderwys ons lyfi...
18/09/2026

Ons maatjies het heerlik geskep, gesorteer en gespeel met kleure en water. Só ontwikkel ons sommer spelenderwys ons lyfies💦🥄🌈

Elke dag is opedag. Almal is welkom.
17/09/2026

Elke dag is opedag. Almal is welkom.

Address

Orchidlaan 18
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27824434929

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die 3 Varkies kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Die 3 Varkies kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category