TjokkaNolsies Kleuterskool

TjokkaNolsies Kleuterskool TjokkaNolsies Kleuterskool skep 'n veilige, liefdevolle omgewing waar kinders kan lag, leer en groei.

Ons fokus op speel-gebaseerde leer en die ontwikkeling van elke kind se unieke talente. Kom bou saam aan 'n gelukkige toekoms vir ons klein lyfies!

SUPERHELDE & PRINSESSE DAG BY TJOKKA NOLSIES! Vandag het ons vakansieprogram bekoorlik geraak met al die superhelde en p...
30/09/2026

SUPERHELDE & PRINSESSE DAG BY TJOKKA NOLSIES!

Vandag het ons vakansieprogram bekoorlik geraak met al die superhelde en prinsessies wat hierdie reënerige vakansiedag opgehelder het......

SPORTDAG BY TJOKKA NOLSIES! Ons vakansieprogram is vol pret, en vandag was dit SPORTDAG!
30/09/2026

SPORTDAG BY TJOKKA NOLSIES!

Ons vakansieprogram is vol pret, en vandag was dit SPORTDAG!

Komma nader, Tjokka Nolsies gaan GOUD!!!!
25/09/2026

Komma nader, Tjokka Nolsies gaan GOUD!!!!

24/09/2026
01/09/2026

Lentedag pret

Eisteddfod 2026 — hier kom Tjokka Nolsies!Ons harte is groot, ons stemme is hard en ons maatjies is GROOT STERRE! ⭐️⭐️⭐️...
17/08/2026

Eisteddfod 2026 — hier kom Tjokka Nolsies!

Ons harte is groot, ons stemme is hard en ons maatjies is GROOT STERRE! ⭐️⭐️⭐️

Met brawe harte het elke Tjokka Nolsie opgestaan. Op die verhoog gestaan en uit volle bors gepraat! Ons juffrouens BARS van trots.

Vandag vier ons JOU! Die vrou wat elke oggend opstaan, omgee, liefde gee, hard werk, dra, troos, lag, bid en soms sommer...
09/08/2026

Vandag vier ons JOU!

Die vrou wat elke oggend opstaan, omgee, liefde gee, hard werk, dra, troos, lag, bid en soms sommer alles tegelyk probeer doen.

Aan elke Tjokka Nolsies-mamma & juffrou — dankie vir die besonderse vrou wat jy is en vir die liefde wat jy elke dag in ’n kind se lewe saai.

Wat 'n lekker week by Tjokka Nolsies KleuterskoolOns Tjokka Nolsies het geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika. Almal...
07/08/2026

Wat 'n lekker week by Tjokka Nolsies Kleuterskool

Ons Tjokka Nolsies het geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika.

Almal het met trots iets aangetrek wat hul liefde vir ons land wys, en ons het heerlik gesmul aan tradisionele lekkernye soos melktert, koeksisters, soetkoekies, dadelballetjies, droëwors en run aways.

Ons is trots om Suid-Afrikaners te wees! 🇿🇦

Address

31B Yusuf Dadoo Street
Klerksdorp
2570

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27844002144

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TjokkaNolsies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to TjokkaNolsies Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category