Find schools & colleges in Stampriet. Listings include Privaatskool Elnatan, Roots Gymnasium, Elnatan Palm-ankers and Macedonia Pre-School. Click on each in the list below the map for more information.
Geleƫ tussen die 52 palmbome wat reeds die volwasse ouderdom van meer as 115 jaar bereik het en voortdurend gevoed word deur die onuitputlike artesiese bronne van Stampriet, kan 'n kind nie in meer ideale omstandighede skoolgaan nie.