07/09/2026
🎶 BUITELUGKUIER MET RIAAN BENADE 🎶
🎟️ HOE WERK DIE KAARTJIEPROSES?
Om jou kaartjies te kry is so maklik soos 1, 2, 3… 👇🏻
1️⃣ BESPREEK JOU KAARTJIES
Kontak Juffrou Chrizelle
📱 +264 81 858 0603
Laat weet hoeveel kaartjies jy wil bespreek en stuur jou e-posadres saam.
2️⃣ BETAAL JOU KAARTJIES (Voor of op 18 September)
💳 EFT – Stuur jou bewys van betaling (POP) aan Juffrou Chrizelle.
💵 Kontantbetalings kan gedoen word by:
• Stampriet Palmpikkies
• Mariental Palmpikkies
3️⃣ ONTVANG JOU DIGITALE KAARTJIES 📩
Sodra jou betaling bevestig is, ontvang jy jou digitale kaartjie met ’n unieke QR-kode per
e-pos.
📲 Hou jou digitale kaartjie veilig – jy gaan dit op die aand van die funksie nodig hê!
4️⃣ BY DIE HEK 📱✅
Wys jou kaartjie op jou selfoon en laat jou QR-kode by die hek skandeer.
5️⃣ EN DIS DIT! 🥳🎶
Kom in, ontspan en geniet ’n heerlike Buitelug Kuier saam met ons!
Bespreek jou kaartjies betyds! Ons sien uit daarna om saam met julle te kuier!🥳🎤✨🔥