The official account of The Math Machine’s Worcester centre where “The only way to LEARN math is to DO math.” Extra math lessons from Grades 4 to 12 in Afrikaans and English. 📚 Positive results since 2016! 🔝
Akkerland is 'n speelskool wat funksioneer onder die sambreel van Worcester-Noord Primêre Skool waar ons 'n veilige en stimulerende leeromgewing vir kleuters van 2 - 5 jaar skep.
'n Veilige-, liefdevolle-, leeromgewing vir elke kleuter. Ons bied Dagsorg vir babas vanaf 3 maande tot 3 jaar. Nasorg fasiliteite is beskikbaar vir Klein Oosies tot Graad R. Vakansiesorg word ook aangebied vir ons Klein Oosies en Graad R maats.
We aim to provide high quality care for your Child in a Safe and Loving environment.
Where young children can creatively express themselves through learning orientated adventures! 🌍 Waar klein mensies hulself kreatief kan uitleef deur leergerigte avonture!
Blommetjies & Bytjies fokus op die kleuter en baba se fondament van hul onderrig, en maak seker elke