SlimBegin Dagsorg en Nasorg

SlimBegin Dagsorg en Nasorg 'n Veilige-, liefdevolle-, leeromgewing vir elke kleuter. Ons bied Dagsorg vir babas vanaf 3 maande tot 3 jaar.

Nasorg fasiliteite is beskikbaar vir Klein Oosies tot Graad R. Vakansiesorg word ook aangebied vir ons Klein Oosies en Graad R maats.

30/09/2026

Hoe om te RSVP vir ons Opedag!!!
Sien julle Saterdag!

18/09/2026
22/08/2026

Go Bokke!!!

Baie geluk Juf Renee met u verjaardag!!! Mag u  nuwe lewensjaar geseën wees met alles wat mooi en goed is uit ons Vader ...
05/08/2026

Baie geluk Juf Renee met u verjaardag!!! Mag u nuwe lewensjaar geseën wees met alles wat mooi en goed is uit ons Vader se Hand.

Dankie dat u altyd SlimBegin se belange op die hart dra en die ekstra myl vir ons stap.

Ons is baie lief vir Juffrou!

20/06/2026

Ons het vandag ons 2 - 3 jariges se Pappas bederf met 'n "Dino drive-thru" waar ons vir elkeen 'n boereworsrol, koeldrank en geskenkie gegee het om dankie te sê vir al hul liefde en omgee.

Address

Murraystraat, Paglande
Worcester

Opening Hours

Monday 06:50 - 17:30
Tuesday 06:50 - 17:30
Wednesday 06:50 - 17:30
Thursday 06:50 - 17:30
Friday 06:50 - 17:30

Telephone

+27648556738

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SlimBegin Dagsorg en Nasorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category