Akkerland Speelskool

Akkerland Speelskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Akkerland Speelskool, Nursery, Dennelaan, Worcester.

Akkerland is 'n speelskool wat funksioneer onder die sambreel van Worcester-Noord Primêre Skool waar ons 'n veilige en stimulerende leeromgewing vir kleuters van 2 - 5 jaar skep.

Baie geluk aan Juffrou Sanét wat vandag verjaar! Dankie vir al jou goedheid en liefde vir almal by Akkerland. Mag die He...
25/09/2026

Baie geluk aan Juffrou Sanét wat vandag verjaar! Dankie vir al jou goedheid en liefde vir almal by Akkerland. Mag die Here jou seën in die jaar wat voorlê!

Worcester-Noord Primêre Skool

Ons het die kwartaal trots Suid-Afrikaans afgesluit en 'n heerlike braaidag by Akkerland gehou! 🔥Worcester-Noord Primêre...
24/09/2026

Ons het die kwartaal trots Suid-Afrikaans afgesluit en 'n heerlike braaidag by Akkerland gehou! 🔥

Worcester-Noord Primêre Skool

Baie dankie aan Rugga Roots, Shift Netball Academy, Wicket Cricket en Monkeynastix Worcester  vir ons kinders se oulike ...
19/09/2026

Baie dankie aan Rugga Roots, Shift Netball Academy, Wicket Cricket en Monkeynastix Worcester vir ons kinders se oulike en praktiese geskenke! Hulle is so opgewonde oor dit!

Worcester-Noord Primêre Skool

Tannie Chantel verjaar vandag! Ons wens vir jou 'n mooi en geseënde nuwe lewensjaar toe. Dankie vir al jou liefde en omg...
17/09/2026

Tannie Chantel verjaar vandag! Ons wens vir jou 'n mooi en geseënde nuwe lewensjaar toe. Dankie vir al jou liefde en omgee vir ons nasorgmaats!

Worcester-Noord Primêre Skool

AKKERLAND OPEDAGAkkerland se opedag vind op Saterdag, 17 Oktober van 09:00 tot 11:00 plaas. Ons nooi alle ouers en kinde...
16/09/2026

AKKERLAND OPEDAG

Akkerland se opedag vind op Saterdag, 17 Oktober van 09:00 tot 11:00 plaas. Ons nooi alle ouers en kinders uit om by ons skool te kom kuier!
Kom ontmoet ons personeel, sien ons pragtige fasiliteite en geniet ’n oggend vol speel, lag en pret!

Worcester-Noord Primêre Skool

Baie geluk aan tannie Chanelle wat vandag verjaar! Dankie vir die liefde en sorg wat jy elke dag aan ons maats gee. Ons ...
14/09/2026

Baie geluk aan tannie Chanelle wat vandag verjaar! Dankie vir die liefde en sorg wat jy elke dag aan ons maats gee. Ons waardeer jou baie!
Mag die jaar wat voorlê gevul wees met seëninge, vreugde en liefde!

Worcester-Noord Primêre Skool

Vrydag het ons 4-5 jariges die Karootuin besoek. Wat ’n wonderlike manier om nóg meer te leer oor insekte, plante en ons...
13/09/2026

Vrydag het ons 4-5 jariges die Karootuin besoek. Wat ’n wonderlike manier om nóg meer te leer oor insekte, plante en ons pragtige natuurskoon!
Die maats het elke oomblik geniet!

Worcester-Noord Primêre Skool

♻️ Herwinmaatjie van die week ♻️Ons herwinmaatjie van die week is J.W. Uys. Ons is baie trots op jou! Worcester-Noord Pr...
13/09/2026

♻️ Herwinmaatjie van die week ♻️

Ons herwinmaatjie van die week is J.W. Uys. Ons is baie trots op jou!

Worcester-Noord Primêre Skool

Akkerland het hierdie week behoorlik gewriemel van insekte! Ons maats het dit só geniet om hierdie klein diertjies vas t...
06/09/2026

Akkerland het hierdie week behoorlik gewriemel van insekte! Ons maats het dit só geniet om hierdie klein diertjies vas te hou, van nader te bekyk en met groot nuuskierigheid meer oor hulle te leer.

Worcester-Noord Primêre Skool

Address

Dennelaan
Worcester

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Telephone

+27731747702

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Akkerland Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Akkerland Speelskool:

Shortcuts

Share

Category