Kula Kids

Kula Kids Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kula Kids, Nursery, 15 Haarlem Street, Worcester.

Where young children can creatively express themselves through learning orientated adventures! 🌍 Waar klein mensies hulself kreatief kan uitleef deur leergerigte avonture!

[ Day 1 : Kula Kids Playschool Holiday program ] 🌺🐝 "... Stretch up high wave to the sunhang down low tickle your toes, ...
28/09/2026

[ Day 1 : Kula Kids Playschool Holiday program ] 🌺🐝

"... Stretch up high wave to the sun
hang down low tickle your toes,
feet jump back just like a frog
belly on the ground - just like a snake,
look toward the sun
now downward dog
and breathe, and breathe..." πŸ§˜πŸ»β€β™€οΈπŸ§˜πŸΌβ€β™‚οΈ

What better way is there, than to start our special week ahead with a Spring Yoga class!

" I can do it... you can do it... we can do it! "

πŸŒ·πŸ¦‹ Finished our day with an exciting and cheerful game of Spring Bingo too!

Thanks to all our friends for taking part today! πŸ›πŸ„

🌞

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Heritage Day 2026 | Erfenisdag 2026 πŸ‡ΏπŸ‡¦ Wishing all our Kula Kids Playschool friends and families a blessed and happy ...
24/09/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Heritage Day 2026 | Erfenisdag 2026 πŸ‡ΏπŸ‡¦

Wishing all our Kula Kids Playschool friends and families a blessed and happy Heritage Day!

Ons wens al ons vriende en families 'n geseΓ«nde en gelukkige Erfenisdag toe!

"When we see the face of a child, we think of the future. We think of their dreams about what they might become, and what they might accomplish." Desmond Tutu

πŸ‡ΏπŸ‡¦ ONS LAND - Suid Afrika! Hierdie week het ons maats alles oor ons pragtige en veelsydige land, SUID-AFRIKA, geleer.πŸ”₯ O...
20/09/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦ ONS LAND - Suid Afrika!

Hierdie week het ons maats alles oor ons pragtige en veelsydige land, SUID-AFRIKA, geleer.

πŸ”₯ Ons het ons week afgesluit met heerlike Braaibroodjies en die maatjies het behoorlik gesmul aan hierdie tradisionele lekkerny!πŸ₯ͺ

πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸŒΊπŸ¦‹ { SPRING HOLIDAY PROGRAM 2026} 🐝🌷 With the holidays just around the corner, we would like to INVITE our friends again...
20/09/2026

πŸŒΊπŸ¦‹ { SPRING HOLIDAY PROGRAM 2026} 🐝🌷

With the holidays just around the corner, we would like to INVITE our friends again for a wonderful Spring Holiday program at Kula Kids Playschool!

We have a fully loaded program, so make sure you book your spot to avoid disappointment!

πŸŒΊπŸ¦‹ { LENTE VAKANSIEPROGRAM 2026} 🐝🌷 Met die vakansie om die draai, nooi ons graag weer ons buite maats, vir 'n heerlike ...
20/09/2026

πŸŒΊπŸ¦‹ { LENTE VAKANSIEPROGRAM 2026} 🐝🌷

Met die vakansie om die draai, nooi ons graag weer ons buite maats, vir 'n heerlike Lente Vakansieprogram by Kula Kids Speelskool!

Ons het 'n propvol program, so maak seker jy bespreek jou plekkie om teleurstelling te voorkom!

🌻 { LENTE DAG 2026 } 🌻 πŸŒπŸ¦‹ Ons pragtige Lenteblomme en Tuingoggas het gister kom kuier by Kula Kids Speelskool vir die vi...
02/09/2026

🌻 { LENTE DAG 2026 } 🌻

πŸŒπŸ¦‹ Ons pragtige Lenteblomme en Tuingoggas het gister kom kuier by Kula Kids Speelskool vir die vier van Lentedag!πŸ›πŸ

Ons is vol nuwe energie, gelukkige hartjies en sien uit na hierdie nuwe seisoen by ons skool!

Dankie vir elke maatjie wat vir ons pragtige plantjies vir ons buite tuinarea geskenk het... Dit gaan sommer baie mooi fraai en kleurvol lyk as ons klaar is!πŸͺ΄πŸŒΌπŸ΅οΈπŸŒ±πŸžπŸ¦—

{ Women's  Day 2026 Kula Kids Playschool }"To every woman who shines, struggles, rises and glows again...this day is for...
09/08/2026

{ Women's Day 2026 Kula Kids Playschool }

"To every woman who shines, struggles, rises and glows again...this day is for you!

Happy Women's Day! " - The Vibe by Harshada

Gelukkige Vrouedag aan al die spesiale Mammas, Oumas, dames, dogters en vroue van die wΓͺreld!

{ WEEK 2 WINTER VAKANSIE PROGRAM - Afsluiting }Om ons Winter Vakansie Program by Kula Kids Speelskool af te sluit, het o...
18/07/2026

{ WEEK 2 WINTER VAKANSIE PROGRAM - Afsluiting }

Om ons Winter Vakansie Program by Kula Kids Speelskool af te sluit, het ons lekker die vuurtjie aangesteek en ons GROEN en GOUD aangetrek vir 'n vinnige Bok-Vrydag tema! πŸ”₯πŸͺ΅

Die hele KULA KIDS Springbokkie span was hier, plus reserwes, want daar is heerlike stokbroodjies gemaak, oliebolle met vla vir poeding en sommer net jolig en vrolik gewees voor die naweek se wedstryd van die groot BOKKE! πŸ‡ΏπŸ‡¦

Tussendeur kon ons maatjies hulself ook besig hou met die prettige Roll-A-Doodle inkleurprente! πŸ–

'n GROOT dankie aan ons personeel vir die afgelope 2 weke se ekstra moeite, liefde en kreatiwiteit tydens ons program!

Ons sien sommer baie uit na die 3de Kwartaal wat afskop hierdie komende week en om al ons maats en personeel veilig terug te verwelkom!

Mooi naweek en go Bokke! πŸ‰

🐧 {WEEK 2 WINTER VAKANSIE PROGRAM by Kula Kids  Speelskool } β˜ƒοΈHierdie week was daar heelwat pret en plesier by Kula Kid...
18/07/2026

🐧 {WEEK 2 WINTER VAKANSIE PROGRAM by Kula Kids Speelskool } β˜ƒοΈ

Hierdie week was daar heelwat pret en plesier by Kula Kids tydens ons tweede week van ons Winter Vakansie Program.

Dag 1: Winter kuns - ysblokkie verf ❄️
Dag 2: Hindernisbaan 🏁
Dag 3: Maak jou eie speelklei 🎨
Dag 4: Speletjiesdag 🎲

Ons maats en vakansiegangers het die aktiwiteite baie geniet en met ywer in alles gedeel!

Dag 3 Kula Kids Vakansie program : FIETSIE DAG 🚲Hierdie is altyd 'n hoogtepunt tydens ons vakansieprogramme!Geen Lance A...
09/07/2026

Dag 3 Kula Kids Vakansie program : FIETSIE DAG 🚲

Hierdie is altyd 'n hoogtepunt tydens ons vakansieprogramme!

Geen Lance Armstrong of Tadej Pogačar was teenwoordig nie, maar ons maats het die warm winter sonskyn ten volle benut en hulle gate uit geniet!

Wenk : "Die lewe is soos fietry - om jou balans te hou, moet jy aanhou beweeg!" - Albert Einstein

🌞 + 🚲 = πŸ˜ƒ

Address

15 Haarlem Street
Worcester

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27827003875

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kula Kids posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kula Kids:

Shortcuts

Share

Category