Die Kosbare Natuur en Omgewing. Interactive animal shows. Birthday party's. Educational shows.
Die Gereformeerde Skool Dirk Postma is 'n Gereformeerde Afrikaansmedium ouer-skool . Die skool bestaan vir lidmate van die Gereformeerde en Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Toelating tot die skool word op meriete oorweeg.