Gereformeerde Skool Dirk Postma

Gereformeerde Skool Dirk Postma Die Gereformeerde Skool Dirk Postma is 'n Gereformeerde Afrikaansmedium ouer-skool . Toelating tot die skool word op meriete oorweeg. WEES STERK EN VOL MOED

Die skool bestaan vir lidmate van die Gereformeerde en Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika.

Die graad 9's was vandag by Moeggesukkel om die ingesamelde items te oorhandig. Baie dankie vir almal se bydraes.
04/09/2026

Die graad 9's was vandag by Moeggesukkel om die ingesamelde items te oorhandig. Baie dankie vir almal se bydraes.

VERSVRYDAGJESAJA 61:11Want soos die aarde sy plante voortbring, en soos 'n tuin sy gewasse laat uitspruit, so sal die He...
04/09/2026

VERSVRYDAG

JESAJA 61:11

Want soos die aarde sy plante voortbring, en soos 'n tuin sy gewasse laat uitspruit, so sal die Here Here geregtigheid en lof laat uitspruit voor die oog van al die nasies.

Lentedag is behoorlik ingewy met die graad 11 Vebruikerstudiesklas se koekkompetisie. Welgedaan aan almal.
03/09/2026

Lentedag is behoorlik ingewy met die graad 11 Vebruikerstudiesklas se koekkompetisie. Welgedaan aan almal.

03/09/2026

Dit is heerlike LENTE hier by Dirk Postma.

Jou toekoms begin hier.Droom jy daarvan om ‘n verskil te maak?| ADVERTENSIE |By Aros studeer jy in Afrikaans, vanuit ‘n ...
02/09/2026

Jou toekoms begin hier.

Droom jy daarvan om ‘n verskil te maak?

| ADVERTENSIE |

By Aros studeer jy in Afrikaans, vanuit ‘n Christelike perspektief, en jy word toegerus om met selfvertroue jou roeping uit te leef.

Hier by Aros gaan jy:

✅werk én studeer deur middel van ons toeganklike afstandsonderrigmodel;
✅kwalifikasies verwerf wat jou vir die wêreld van môre voorberei; en
✅deur ‘n gemeenskap ondersteun word wat in jou potensiaal glo.

Kom maak jou merk en “arrieveer” in 2027!

📍 Aansoeke vir 2027 is nou oop.: aros.ac.za

Aros

Dirkieland vier LENTEDAG met vrolike voetjies!
01/09/2026

Dirkieland vier LENTEDAG met vrolike voetjies!

01/09/2026

Ons het goeie nuus!

Gereformeerde Skool Dirk Postma het nou 'n aanlyn besigheidsgids. Die idee agter dit is dat dit die een-stop-plek vir besighede en die gemeenskap is om mekaar te vind.

Wat ons bied, is 'n aanlyn besigheidsgids op ons webblad, wat u besigheid se naam, beskrywing, kontakbesonderhede en logo vertoon. Die besighede sal dan ook gereeld op ons sosiale media vertoon word.

Indien u wil hê dat u besigheid hier moet vertoon, stuur ’n e-pos aan [email protected] of vul die vorm in https://vist.ly/56fun­apsentrum/sakegemeenskap/.

Dit is slegs teen 'n eenmalige fooi van R500.

Geniet hierdie pragtige tyd van die jaar. Gelukkige Lentedag!
01/09/2026

Geniet hierdie pragtige tyd van die jaar. Gelukkige Lentedag!

Die Gereformeerde Skool Dirk Postma se fietsryers het tydens die naweek se Cycle Lab MTB School Series by Eye of Africa ...
01/09/2026

Die Gereformeerde Skool Dirk Postma se fietsryers het tydens die naweek se Cycle Lab MTB School Series by Eye of Africa goed presteer.

Terwyl ons nog so lekker werk, vlieg die wenspan oor!
01/09/2026

Terwyl ons nog so lekker werk, vlieg die wenspan oor!

Address

1182 Cunningham Avenue, Waverley
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 07:40 - 13:30
Tuesday 07:40 - 13:30
Wednesday 07:40 - 13:30
Thursday 07:40 - 13:30
Friday 07:40 - 13:30

Telephone

+27123323222

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Skool Dirk Postma posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Gereformeerde Skool Dirk Postma:

Shortcuts

Share