Klein Fonteintjies Kleuterskool & Babasentrum

Klein Fonteintjies Kleuterskool & Babasentrum Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klein Fonteintjies Kleuterskool & Babasentrum, School, 99 Elise Road Fontainebleau, Randburg.
(1)

📚 Kleuterskool, Babasentrum en Laerskool Naskool
📞 082 566 4138
📧 [email protected]
📍99 Elise Road, Fontainebleau
🗣️Afrikaans
💲Kontak ons vir ons 2026 fooistruktuur

30/09/2026

Dag 4 van Vakansieskool : Pop ster dag🎤🎧




29/09/2026

Dag 2 van Vakansieskool: 70's Disco party 🥳


🏆🌟 ONS IS ONGELOOFLIK TROTS! 🌟🏆Op Saterdag, 19 September 2026, het die 20ste jaarlikse Gauteng Abacus Wiskunde Streeksko...
24/09/2026

🏆🌟 ONS IS ONGELOOFLIK TROTS! 🌟🏆

Op Saterdag, 19 September 2026, het die 20ste jaarlikse Gauteng Abacus Wiskunde Streekskompetisie plaasgevind, met ’n indrukwekkende 512 deelnemers van Graad RRR tot Graad 7. 🧮✨

Ons Klein Fonteintjies-maatjies het met groot toewyding en entoesiasme aan hierdie besondere kompetisie deelgeneem. 💙

🥇 Carlo Jordaan en Hendrik van Niekerk is met goue medaljes bekroon, terwyl Luke Rupping Kampioen (Tweede Plek) behaal het en ’n pragtige trofee vir sy prestasie ontvang het! 🏆🥇Ons wil ook graag ’n spesiale oomblik gebruik om ons Klein Fonteintjies Naskool-maatjies, Esnè Goud en Talia Brons, te vier! 🌟🧮 Ons is ongelooflik trots op julle deelname, harde werk en toewyding. Julle maak deel uit van ons Fonties-familie, en dit is ’n voorreg om julle te sien groei en ontwikkel! 💛

Alle deelnemers moes vier vraestelle in ’n ongelooflike 12 minute voltooi, met behulp van die tienkrale-abakus. Die toekennings word gebaseer op beide die aantal somme wat voltooi word en die akkuraatheid daarvan.
🌈 Van Klein Fonteintjies se kant af:
Aan al ons maatjies — Carlo, Hendrik, Luke, Esnè en Talia — ons is baie, baie trots op julle! Julle herinner ons daaraan dat leer ’n avontuur is, harde werk vrugte afwerp en elke klein tree vorentoe ’n rede is om fees te vier. 🏆💙

Hou aan skitter, ons jong kampioene! ✨

Klein Fonteintjies Kleuterskool & Naskool -
Waar elke maatjie ons trots is

22/09/2026

Uit ’n juffrou se perspektief wil ons graag met julle deel hoekom ons glo dat Kinderkinetika ’n wonderlike aanwins vir ons skool se kurrikulum sal wees 🥰🙌

Ons sou graag ’n kort video wou maak, maar om eerlik te wees… daar is net soveel wat ons graag met julle wil deel 😍 Van ’n juffrou se oogpunt tot die van ’n mamma, glo ons dat hierdie program ’n waardevolle rol in ons maatjies se ontwikkeling kan speel🌱🤸‍♀️

Dit gaan nie net oor beweging en speel nie, maar ook oor die ontwikkeling van belangrike vaardighede, selfvertroue, koördinasie en die geleentheid om elke maatjie se groei nog beter te ondersteun💛

Kom ontdek saam met ons hoekom ons so opgewonde is oor Kinderkinetika en die waarde wat dit vir ons kleintjies kan bring✨




21/09/2026
🎄✨ En hoekom nie die geleentheid nog lekkerder maak met iets besonders nie… ons eie Elfie op die Rak! 🧝‍♂️❤️’n Bietjie K...
18/09/2026

🎄✨ En hoekom nie die geleentheid nog lekkerder maak met iets besonders nie… ons eie Elfie op die Rak! 🧝‍♂️❤️

’n Bietjie Kersmagic, lekker lag pret en natuurlik ’n klein bietjie stoutigheid! 🎅🏼✨

Want wat is Kersfees sonder ons eie Elf on the Shelf? 🎄🤭

🎄✨ BEHIND THE SCENES… ✨🎄Vandag is dit Kleuterpret, kamera’s, kostuums en ’n hele paar “Ag, kyk net hoe oulik!” oomblikke...
18/09/2026

🎄✨ BEHIND THE SCENES… ✨🎄

Vandag is dit Kleuterpret, kamera’s, kostuums en ’n hele paar “Ag, kyk net hoe oulik!” oomblikke! 😂📸

Ons neem vandag ons konsertfoto’s vir ons groot produksie:
🎅 “’n Kersfeesresep met ’n Twist” 🎄✨
En laat ons maar sê… hierdie resep het ’n bietjie van alles!
’n Knippie Kersfees 🎄
’n Lepeltjie kleuterchaos 😂
’n Groot handvol talent ❤️
En natuurlik… ’n lekker groot TWIST! 😉🌶️

Hier is net ’n klein voorsmakie van wat agter die skerms aangaan… 👀📸

Die res van die resep?
Kom kyk self wanneer die gordyne oopgaan 10 Oktober 2026 by Laerskool Fontainebleau! 🎭🎄







Address

99 Elise Road Fontainebleau
Randburg
2194

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

011 792 3111

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Fonteintjies Kleuterskool & Babasentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Klein Fonteintjies Kleuterskool & Babasentrum:

Shortcuts

Featured

Share

Category