Phumula Kleuterskool

Phumula Kleuterskool Phumula is n boutique Afrikaanse kleuterskooltjie in Fontainebleau Randburg waar kinders ruimte het. Ons fokus op gefasiliteerde spel.

Phumula is n boutique Afrikaanse skooltjie, waar kinders ruimte het. Ons skooltjie skep vir elke baba en kleuter die geleentheid om ten volle te ontwikkel in ‘n liefdevolle en huislike omgewing. Ons glo dat elke kind spesiaal is en dat hul elkeen hul eie persoonlikhede, talente en moontlikhede het. Ons fokus is om elke kind te sien vir dit wat hulle is, en daarom werk ons nou saam met ouers om elk

e kind se beste te ontgin. Ons reuse speelgrond bied baie geleentheid vir groot motoriese ontwikkeling, probleemoplossing, sosiale ontwikkeling en soveel meer. Ons klassie tyd word daagliks aangebied vir ‘n uur deur gekwalifiseerde onderwyseresse. Hierin word aandag aan fyn motoriese vaardighede, kreatiwiteit, perseptuele ontwikkeling en taalontwikkeling gegee. Ons het ‘n groot versameling apparate onder andere legkaarte, konstruksie speelgoed en pennetjiesborde. Die skooltjie maak voorsiening vir kinders vanaf 3 maande tot Graad RR (die jaar waarin hulle 5 word).

Address

104 Fourth Avenue
Randburg
2194

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00

Telephone

+27612247713

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Phumula Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Phumula Kleuterskool:

Shortcuts

Featured

Share

Category