01/09/2026
Vier lente met 20% afslag op alle Woemaboeke!
Besoek vandag, 1 September 2026, Woemaboeke Afrikaans EAT se aanlynwinkel en kry 20% afslag op alle boeke.
Gebruik die kode “lente2026”.
👉 Koop jou Woemaboeke hier: https://online.woemaboeke.com/
Bepalings en voorwaardes geld.
AFRIKAANSE KLAS Gratis Afrikaanse Begripstoets vir Afrikaans EAT-leerders in Graad 8 Om met begrip te lees is een van die belangrikste vaardighede wat enige leerder kan ontwikkel. Wanneer leerders verstaan wat hulle lees, verbeter hul prestasie in Afrikaans asook in ander vakke waar lees en interpre...