Doxa Deo Kleuter-akademie

Doxa Deo Kleuter-akademie Kleuters en meer inligting.

28/10/2013
28/10/2013

Die konsert was n groot sukses. Die harde werk het beslus af betaal. Dankie vir almal se ondersteuning en hulp. Sal binnekort n paar foto's op sit!

29/08/2013

skies vir die spelfout... Saaitjies!

29/08/2013

Liewe ouers

Die lente is hier, ons gaan Vrydag 30 Aug 2013 die koms van die nuwe seisoen vier...

Mamma ek en jou kleuter vra asb die volgende
*Bakkie blommetjies/saadjies
*R2.00 vir snoepie
*Apies=groen
Skapies=rooi
Hasies=geel aantrek.

Baie dankie ons waardeer al die moeite.

29/08/2013
15/08/2013

Dankie vir elke moeder wat die Page ge'like' het. Ek is besig om werking daarvan te maak om al die foto's in die hande te kry en dit op die Page te sit. Lekker aand xx

Pappa dag.
07/08/2013

Pappa dag.

Address

Midstream
Pretoria
88888

Telephone

+27843897505

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doxa Deo Kleuter-akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Doxa Deo Kleuter-akademie:

Shortcuts

Share

Category