Hasie Dagsorg

Hasie Dagsorg Look after Kids from 2 months - 4 years. Taking care of kids and babies.

Gelukkige moedersdag aan al die moeders.
12/05/2019

Gelukkige moedersdag aan al die moeders.

26/04/2019

Goeie More,

Ek wil graag dankie se eerstens aan ons Liewe Heer wat dit op my hart gedruk het om weer na kinders te kyk. Dan wil ek ook dankie se vir aan Lewende Woorrd Wonderboom, Helpende Hand Wes moot tak, Babsie Naude basson en ook vir Lu-Anne Dodgen met die goed wat julle geskenk het om dit moontlik te maak om weer te kan begin. Mag God julle seen vir julle goeie harte en bystand.

Ek wil ook graag vra indien daarr enige iemand is wat dalk enige van die volgende het wat jy wil uitgooi sal jy my kan laat weet asb. Mattrassies, printer, swing, klimraam, ou papier, ou verf vir kinders, stoireboekie,cd/dvd vir kinderrs, plastiek border/glassies/ bakkies. Plakkate met temas en boekies met temas Telraam, blokkies , klei. sandput. loop ring.

Die belangrikste wat ek wil vra is dat julle asb die dagsorg sal opdra in gebed dat God vir ons sal voorsien en n grootte plek sal kan gee waar ons na meer kinders kan kyk en meer kinders die christelike manier sal leer.

Baie dankie aan elke een se bydrae in items en in gebed. God bless you all!!!

Heidi 0826035792

22/02/2017

Closed

20/10/2013

Hasie Dagsorg is nou in Daspoort. Waar u kind in veiligheid kan speel en leer. Ons kyk na kinders vanaf 2maande tot 4 jaar oud van die huis af en u kind word in 'n huislike atmosfeer opgevoed en kry al die nodige aandag en liefde. Etes is ingesluit. Nou slegs R680 per kind vanaf 2 jaar en babas tot 2jaar R750

13/10/2013

We moved to daspoort

04/03/2013
Kom maatjies kom geniet dit saam met my hierso!!
04/03/2013

Kom maatjies kom geniet dit saam met my hierso!!

Dis so lekker!!!
04/03/2013

Dis so lekker!!!

lekker eet ek chippies!!!
04/03/2013

lekker eet ek chippies!!!

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hasie Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hasie Dagsorg:

Shortcuts

Share

Category