Berglaan Speelgroepie

Berglaan Speelgroepie Besoek gerus ons web. www.berglaanspeelgroepie.co.za Ons sal U kleuter versorg vanaf 3 Maande tot 5 Jaar
Ons bied heerlike spasie vir lekker jol!
(10)

Ons is ‘n span wat glo ’n kind moet speel speel leer
met genoeg ruimte om hulself te wees. Ons is toegewy aan goeie sorg vir elke kleuter met
baie liefde en aandag. Kuns, Musiek, Klouter en Taal
Prentjies, Stories, Sing en Speel
‘n Kamerastelsel vir veiligheid. Gebalanseerde Maaltye word voorsien. (Ontbyt, Middagete en versnapperings)
Babas bring eie Formule Melk en Doeke. Voldag, Halfdag en Deeltydse inskrywing beskikbaar. Skool Tye: 06:00 - 17:30
Die skool sluit vir een week in die Julie vakansie en 3 weke in Desember. Ons is toe op alle publieke vakansie dae maar oop op alle skool vakansie dae. Ons is in Pretoria-Noord - Adres sal gegee word met navraag oor skool. Vir meer inligting kontak Tania by: 082 558 0480
E-pos: [email protected]
Web
www.berglaanspeelgroepie.co.za

Address

598 Berg Avenue
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 06:00 - 17:30
Tuesday 06:00 - 17:30
Wednesday 06:00 - 17:30
Thursday 06:00 - 17:30
Friday 06:00 - 17:30

Telephone

0825580480

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Berglaan Speelgroepie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category