Tuindwergies Kleuterskool

Tuindwergies Kleuterskool

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tuindwergies Kleuterskool, Day Care, Hanny straat 946 Pretoria Tuine, Pretoria.

20/01/2016

Besoek asseblief ons nuwe page https://m.facebook.com/Tuindwergies-Kleuterskool-Pta-Tuine-204248436586588/

Tuindwergies Kleuterskool Pta Tuine Tuindwergies kleuterskool! Opsoek na n goeie kleuterskool in Tuine? Kom loer gerus by ons. Ons vat babas vanaf 6 weke tot graad R. Die Speel, Leer, Wen kurrikulum word gevolg. Die kurrikulum is die voorloper vir CAPS wat vanaf graad R gevolg word. Ons klassies bied jou kind die geleentheid om mylpale te behaal en ten volle te ontwikkel. Babamasering en rek en strek oefeninge word daagliks in babaklasse gedoen. Ons gee baie aandag aan nodige stimulasie en persepsuele ontwikkeling. Ons het n gekwalifiseerde graad R juffrou en ons volg die departementele CAPS program in die graad R klas. Vorige jare se graad R maats presteer goed op skool en baie van hulle is top presteerders. Bak-en-brou en WEN-spel aktiwiteite is ingesluit by skoolfonds. Die doel van die WEN-spel program is om u kind se motoriese ontwikkeling in geheel te laat ontwikkel. Kom sluit gerus by die wenspan aan! Kontak my by 0788311330

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Hanny Straat 946 Pretoria Tuine
Pretoria
0082