Little Milestones Daycare

Little Milestones Daycare Qualified and passionate teacher. Full educational program
Safe and loving environment

Ons tema vir die week is:My liggaam.Ons leer van al ons liggaamsdele en hulle funksies. Ons leer ook hoe om ons lyfie op...
09/02/2022

Ons tema vir die week is:
My liggaam.
Ons leer van al ons liggaamsdele en hulle funksies. Ons leer ook hoe om ons lyfie op te pas en te versorg.

By Little Milestones leer ons lekker, en bereik elke dag n mylpaal.

Let your child grow in faith, love, confidence and independence.Little Milestones Daycare is nou oop vir inskrywings.Lit...
31/01/2022

Let your child grow in faith, love, confidence and independence.

Little Milestones Daycare is nou oop vir inskrywings.
Little Milestones is n veilige plek waar jou kind kan leer, speel en groei in hulself. Waar persoonlike aandag aan u kind gegee word elke dag. Ons doel is om vir kinders n hoë gehalte leeromgewing te bied, met baie passie en liefde.

Kontak ons gerus vir n plekkie vir u kind.

Address

883B, 12th Avenue, Wonderboom South
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 06:00 - 17:30
Tuesday 06:00 - 17:30
Wednesday 06:00 - 17:30
Thursday 06:00 - 17:30
Friday 06:00 - 17:30

Telephone

+27828377361

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Milestones Daycare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Little Milestones Daycare:

Shortcuts

Share

Category