Silver Stars Nursery School is a Christian school with a farm atmosphere near Silver Lakes, Wapadrand, Fairie Glen and Wilgers. Ons het Afrikaans, Engels en Afr/Eng klasse. Ons is geleƫ naby Diep in die Berg. 1km van Solomon Mahlangu en Lynnwood kruising.
Pragtige, Afrikaanse en Christelike skooltjie met liefdevolle juffrouens en bekwame assistente vir kleuters vanaf 12 maande - 5 jariges. Ons ontwikkel op alle vlakke, en gee die heerlikste kos. Musieklesse ingesluit. Kontak Yolandie vir meer inligting.