Ons atletiek was groot pret. Nie eers die reën kon ons maatjies stop nie. Dankie aan Fit and Fun Kinetics vir die oulike program en Takwasa - The ultimate choice for any camp vir die pragtige venue.
Hasie Hop Kleuterskool
Ons is 'n Christenskool met waardes geskoei op die Bybel. Die kleuterskool bied hoë gehalte opvoeding en onderwys tot en met Graad R.
Ons beskik ook oor 'n baba-afdeling. Die skool gebruik Afrikaans as voertaal en bevorder Engels as 'n tweede taal.
10/05/2026
10/03/2026
Ons omgee maand was ‘n groot sukses. Baie dankie aan almal se ondersteuning.
05/02/2026
18/01/2026
Met glimlagte so groot soos hul harte – ons Hasie Hop juffrouens!
16/10/2025
Ons speelterrein is spesiaal uitgelê vir ons maatjies!
Kom kyk self Saterdag 18 Oktober by ons opedag.
By Hasie Hop speel ons LEKKER!
Kom kyk self, Saterdag 18 Oktober.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
10 Auret Street
Potchefstroom
2531
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 17:30 |
| Tuesday | 07:00 - 17:30 |
| Wednesday | 07:00 - 17:30 |
| Thursday | 07:00 - 17:30 |
| Friday | 07:00 - 17:30 |