Ons is 'n Christenskool met waardes geskoei op die Bybel. Die kleuterskool bied hoë gehalte opvoeding en onderwys tot en met Graad R. Ons beskik ook oor 'n baba-afdeling. Die skool gebruik Afrikaans as voertaal en bevorder Engels as 'n tweede taal.
Elke kind is vir ons baie spesiaal en ons doelwit is om vir u kind/kinders die ideale leer en speel
Building Strong Foundations from Baby Steps to Big School �� Babies from 4 months – 6 years