Hasie Hop Kleuterskool

Hasie Hop Kleuterskool Ons is 'n Christenskool met waardes geskoei op die Bybel. Die kleuterskool bied hoë gehalte opvoeding en onderwys tot en met Graad R.

Ons beskik ook oor 'n baba-afdeling. Die skool gebruik Afrikaans as voertaal en bevorder Engels as 'n tweede taal.

11/08/2026
08/08/2026

Hasie Hop Kleuterskool Potchefstroom ondersteun die Bokke!!!

05/08/2026

Ons Marlyn en Dolfyn klasse het Vrydag beroepe-dag gehad. Kyk na al ons toekomstige dokters, bradweermanne, polisie en vele meer.

24/07/2026

Kom deel ‘n heerlike oggend met ons. Kontak 0769773483 om jou kaartjie te bespreek.

02/07/2026

Ons vier die winter met pajama dag!!

22/06/2026

Ons Marlyn klas het onlangs die NWU Potchefstroom se konservatorium besoek waar hul geleer het van verskillende musiek-instrumente. Die onderliggende boodskap van die aanbieding was - wees ‘n oulike maatjie, dan sal jy altyd maats hê!

13/05/2026

Ons atletiek was groot pret. Nie eers die reën kon ons maatjies stop nie. Dankie aan Fit and Fun Kinetics vir die oulike program en Takwasa - The ultimate choice for any camp vir die pragtige venue.

Address

10 Auret Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27182945662

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hasie Hop Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hasie Hop Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category