Find Public Schools in Potchefstroom. Listings include Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool. Click on each in the list below the map for more information.
Mooirivier Rep en Roer bied 'n optimale balans tussen die stimulasie van ons kinders se kreatiewe potensiaal, en hul emosionele en sosiale ontwikkeling, in voorbereiding vir die meer formele akademiese eise van 'n primêre skool.