Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool

Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool, Public School, H/v Esselen en Thabo Mbeki straat (133), Potchefstroom.

Mooirivier Rep en Roer bied 'n optimale balans tussen die stimulasie van ons kinders se kreatiewe potensiaal, en hul emosionele en sosiale ontwikkeling, in voorbereiding vir die meer formele akademiese eise van 'n primêre skool.

02/10/2026

Kyk net hoe groot is ons maatjies😆
Pappa, met jul volgende braai, kan jul gerus agteroorsit en die braai geniet 🔥🔥

02/10/2026

Vandag is nie net ‘n gewone dag by die vakansieskool nie😉 Die kleuters kamp én braai⛺️🔥

01/10/2026

Noudat die kleuters alles oor graan geleer het, kán hul mos nou nie anders as om ‘n broodjie te bak nie🍞🍞

01/10/2026
01/10/2026

Dag 4…..
Alles oor koeie en melkprodukte🐄

29/09/2026

GROENTE wat bo die grond groei🥦🌽🥒

29/09/2026

GROENTE wat onder die grond groei🥕🥔🧅🫜🍠

Koekverkoping 18 September 2026Bakkers van die week🍿🎂
20/09/2026

Koekverkoping 18 September 2026

Bakkers van die week🍿🎂

Address

H/v Esselen En Thabo Mbeki Straat (133)
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category