Vrolike Vinkies Preprimêre Skool / Pre-Primary School

Vrolike Vinkies Preprimêre Skool / Pre-Primary School 'n Skool waar elke kind saak maak.
'n Veilige opvoedkundige ruimte vir leer en speel ! Vriendelike ontspanne milieu. Toegewyde ervare personeel. Kerk - Suid).
(13)

Permanently closed.

Geleë oorkant Pelham Primêre Skool en naby Ridge Junior Primêre Skool. Op die terrein van Grace Generation Church (voorheen N.G. Maksimum van 60 kleuters, 3 - 6 jaar. Taalonderrig : Afrikaans
Graad R : Onderrig gebaseer op Nasionale Kurrikulum van Onderwys (KABV/CAPS)
Nasorgfasiliteit tot 17:00. Skoolvakansies gesluit, volg departementele skoolkalender. Kontak die skool enige tyd vir navrae en besigtiging. Inskrywings oop enige tyd deur die jaar.

Address

Bromheadweg 24, Pelham
Pietermaritzburg
3201

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrolike Vinkies Preprimêre Skool / Pre-Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Vrolike Vinkies Preprimêre Skool / Pre-Primary School:

Shortcuts

Share

Our Story

Geleë oorkant Pelham Primêre Skool en naby Ridge Junior Primêre Skool. Op die terrein van Grace Generation Church (voorheen N.G. Kerk - Suid). Maksimum van 60 kleuters, 3 - 6 jaar. Taalonderrig : Afrikaans & Engels Graad R : Onderrig gebaseer op Nasionale Kurrikulum van Onderwys (KABV/CAPS) Nasorgfasiliteit tot 17:00. Skoolvakansies gesluit, volg departementele skoolkalender. Kontak die skool enige tyd vir navrae en besigtiging. Inskrywings oop enige tyd deur die jaar.