18/08/2026
WERK ǀǀ Dis tog lekker om besig te wees, veral vir goeie redes. Die haakplek kom as daardie besigwees ons identiteit begin vaspen.
🤩 𝗞𝗹𝗶𝗲𝗸 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗹𝗲𝗲𝘀: https://voelgoed.co.za/heroorweeg-dit-waaraan-jy-jou-waarde-bepaal/
14/08/2026
A classroom win does not have to be perfect to matter.
14/08/2026
J.K. Rowling het gesê: “Ek glo regtig dat iets baie magies kan gebeur wanneer jy ’n goeie boek lees.” Op 14 Augustus vier die ATKV en die Vriende van Afrikaans (VVA) die betowerende krag van lees met Koop-’n-Afrikaanse-boekdag! Om te lees is om nuwe wêrelde te verken, en elke Afrikaanse boek is ’n sleutel wat ’n deur oopsluit na stories wat jou wegvoer en jou verbeelding verryk. Vier saam met die ATKV en die VVA en besoek gerus Bargain Books, Graffiti of Wordsworth wat Koop-’n-Afrikaanse-boekdag met spesiale aanbiedinge ondersteun.
Illustrasie: Chris Venter
14/08/2026
Adulthood teaches you that life doesn’t stop just because you’re struggling. Some days, simply showing up is the bravest thing you’ll do. Be proud of yourself for the days nobody knew were difficult❤️
09/08/2026
Name the book you never stop recommending. 📚
08/08/2026
Yet they get upset when they don't know what to do.
08/08/2026
At the link, the best of The Marginalian this week – how to hold what harrows you, the "lusory attitude" necessary for playing the game of life, and more: https://mailchi.mp/themarginalian/grasshopper-harrowing