Kleuterskool vir babas, peuters en kleuters. Kinders vanaf 4 maande tot 5 jaar. Klasse in Afrikaans en Engels.
Met gespesialiseerde ondersteuning vir elke kind se unieke behoeftes, help Fill the Gap jou om jou kind se drome te bou! Fill the Gap is ‘n Leerondersteuningsentrum vir leerders in Graad 1-5 met akademiese uitdagings.