Bubble Buddies Kleuterskool

Bubble Buddies Kleuterskool Kleuterskool vir babas, peuters en kleuters. Kinders vanaf 4 maande tot 5 jaar. Klasse in Afrikaans en Engels. Klasse word in Afrikaans en Engels aangebied.

Ons beskou die kind as ons belangrikste bate vir die toekoms en daarom wil ons die kind in totaliteit opvoed in ‘n liefdevolle en geborge omgewing. Ons streef om ‘n goeie verstandhouding tussen kind, opvoeder en ouer te kweek om sodoende ‘n gebalanseerde klein mensie met ‘n positiewe gesindheid na die volgende opvoedingsfase te stuur. Bubble Buddies het liefdevolle personeel - ons is lief vir kinders en wil altyd net die beste vir ons klein maatjies bied. Ons gaan graag op uitstappies gedurende die jaar wat aansluit by ons temas. Ons het 'n veilige perseel met baie goeie sekuriteit. Jou kind se veiligheid is ons prioriteit. Ons bied gebalanseerde etes gedurende die dag met spyskaarte wat weekliks aan ouers gegee word. Ons bied buitemuurse aktiwiteite by die skool aan asook kinders kan vervoer word na ander aktiwiteite indien benodig. Kom besoek ons gerus enige tyd.

23/09/2026
Registration for 2027 open!
16/09/2026

Registration for 2027 open!

Registration open for 2027
26/08/2026

Registration open for 2027

Other countries theme!
21/08/2026

Other countries theme!

Fun show with Bee-Bee the bee 🐝
31/07/2026

Fun show with Bee-Bee the bee 🐝

Petting zoo at school for the little ones!
01/06/2026

Petting zoo at school for the little ones!

Giraffe House outing! We had loads of fun 🦒
21/05/2026

Giraffe House outing! We had loads of fun 🦒

Address

42 Fabriek Straat
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 06:45 - 18:00
Tuesday 06:45 - 18:00
Wednesday 06:45 - 18:00
Thursday 06:45 - 18:00
Friday 06:45 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bubble Buddies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category