’n Moderne Plaasskool vir Maatjies van 3 maande tot Graad R. Net 5 minute buite Durbanville wag ’n wêreld vol pret, ontdekking en groei! ʼn Veilige, liefdevolle omgewing waar elke kind kan speel, leer en floreer.Jou kind verdien net die beste!
The Unique Playschool – Durbanville Since 2002, we have offered a nurturing first school experience for babies, toddlers and preschool children in Durbanville. Our Junior and Senior Campuses offer a gentle start with seamless progression to Grade RR.