Hartlik welkom by Oranje Primêr. Ons is 'n trotse skool met 'n trotse tradisie en soos een groot fami
🏫 | Combined Independent School 🧑🏽🏫 | For education at its best!
Die skool is in die suide van Bloemfontein geleë. Ons is ‘n Artikel 21 parallel en dubbelmedium (Afrikaans / English) skool. You can take part in the following activities: rugby, soccer, cricket, athletics, netball, hockey, revue, chess and choir.
Die Laerskool Bloemfontein is 'n Afrikaansmediumskool wat met uitnemendheid daarna streef om aan die primêre vlak onderwysbehoefte van die gemeenskap te voldoen. Besoek http://lsbfn.com vir meer inligting.